MALEÁGI 1

Die liefde van die Here vir sy volk. Ondank van die volk. 1 GODSPRAAK. Die woord van dieHereaanIsrael deur die diens van Maleági. 2 Ek het julle liefgehad, sê dieHere. Nogtans vra julle: Waarin het U ons liefgehad? Is Esau nie die broer van Jakob nie? spreek dieHere. Toghet Ek Jakob liefgehad, 3 maar Esau […]

MALEÁGI 2

Straf oor die priesters aangekondig. 1 EN nou,priesters, tot julle kom hierdie gebod. 2 As julle nie gehoor gee nie, en as julle dit nie ter harte neem om my Naam eer te bewys nie, sê dieHerevan die leërskare, dansal Ek die vloek onder julle stuur enjulle seëninge in ’n vloek verander; ja, Ek het […]

MALEÁGI 3

1 KYK, Ek stuurmy boodskapperwat die weg voor My uit sal baan; dansal skielik na sy tempel kom die Here na wie julle soek, naamlik die Engel van die verbond, na wie julle’n begeerte het. Kyk, Hy kom, sê dieHerevan die leërskare. 2 Maar wie kandie dag van sy koms verdra? En wie kan standhou […]

MALEÁGI 4

1 WANT kyk,die dag kom, endit brand soos ’n oond. Dan sal al die vermeteles en almal wat goddeloosheid bedrywe,’n stoppel wees; endie dag wat kom, sal hulle aan die brand steek, sê dieHerevan die leërskare; sodat dit vir hulle geen wortel of tak sal oorlaat nie. 2 Maar vir julle wat my Naam vrees,sal […]

SAGARÍA 1

Die profeet spoor die Jode tot bekering aan. 1 IN die agtste maand,in die tweede jaar van Daríus, het die woord van dieHeregekom tot Sagaría, die seun van Berégja, die seun vanIddo, die profeet, en gesê: 2 DieHerewas baie vertoornd op julle vaders. 3 So moet jy dan aan hulle sê: So spreek dieHerevan die […]

SAGARÍA 2

Derde gesig: Jerusalem met ’n meetsnoer gemeet. 1 EN ek het my oë opgehef en gekyk — daar was’n manmet ’n meetsnoer in sy hand. 2 Toe sê ek: Waar gaan u heen? En hy antwoord my: Om Jerusalem te meet, om te sien wat sy breedte en wat sy lengte is. 3 En meteens […]

SAGARÍA 3

Die vierde gesig: Josua, die hoëpriester, deur die Satan beskuldig, maar deur God geregverdig. 1 DAARNA het Hy myJosua,die hoëpriester, laat sien, terwyl hy voor die Engel van dieHerestaan, en die Satan aan sy regterhand staan om hom aan te klae. 2 Toe sê dieHereaan die Satan: Mag dieHerejou bestraf, o Satan! Ja, mag dieHere, […]

SAGARÍA 4

Vyfde gesig: die goue kandelaar en die twee olyfbome. 1 ENdie engel wat met my gespreek het, het teruggekom en my gewek soos ’n man wat uit die slaap opgewek word. 2 En hy het vir my gesê: Wat sien jy? Toe antwoord ek: Ek sien daar’n kandelaar, heeltemal van goud, en sy oliekan bo-oor […]

SAGARÍA 5

Sesde gesig: die vlieënde boekrol. 1 EN ek het my oë weer opgeslaan en gekyk — daar was ’n vlieëndeboekrol. 2 En hy het vir my gesê: Wat sien jy? Toe antwoord ek: Ek sien ’n vlieënde boekrol, sy lengte is twintig el en sy breedte tien el. 3 Daarop sê hy vir my: Dit […]

SAGARÍA 6

Agtste gesig: die vier strydwaens. 1 EN ek het weer my oë opgeslaan en gekyk — daar was vier strydwaens wat tussen die twee berge uit te voorskyn kom, en die berge was berge van koper. 2 Voor die eerste wa wasbruin perde, en voor die tweede wa swart perde, 3 en voor die derde […]