PSALMS 1

Die twee weë. 1 WELGELUKSALIG is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van diespotters nie; 2 maar sy behae is in die wet van dieHere, en hy oordinksy wet dag en nag. 3 En hy […]

PSALMS 2

Stryd en oorwinning van die Messías. 1 WAAROM woel die nasies en bedink die volke nietige dinge? 2 Die konings van die aarde staan gereed, en die vorste hou saam raad teen dieHereen teen sy Gesalfdeen sê: 3 Laat ons hulle bande stukkend ruk en hulle toue van ons afwerp! 4 Hy wat in die […]

PSALMS 3

’n Môrelied. 1 ’nPSALM van Dawidtoe hy gevlug het vir sy seun Absalom. 2 oHere,hoe het my teëstanders vermenigvuldig! Baie staan teen my op. 3 Baie sê van my: Daar is geen heil vir hom by God nie. Sela. 4 Maar U,Here, is’n skild wat my beskut, my eer endie Een wat my hoof ophef. […]

PSALMS 4

’n Aandlied. 1 VIR die musiekleier;met snaarinstrumente. ’n Psalm van Dawid. 2 As ek roep, verhoor my, o God van my geregtigheid! In benoudheid het U vir my ruimte gemaak; wees my genadig, en hoor my gebed! 3 oManne, hoe lank sal my eer tot skande wees?Hoe lanksal julle die nietigheid liefhê, die leuen soek? […]

PSALMS 5

Gebed by die môre-offer. 1 VIR die musiekleier; met fluite. ’n Psalm van Dawid. 2 oHere, luister na my woorde, let op my versugting. 3 Gee ag op die stem van my hulpgeroep,my Koning en my God, want tot U bid ek. 4 In die môre,Here, sal U my stem hoor; in die môre sal […]

PSALMS 6

’n Boetpsalm in groot benoudheid. 1 VIR die musiekleier;met snaarinstrumente; met basstem. ’n Psalm van Dawid. 2 oHere, straf my nie in u toorn nie, enkasty my nie in u grimmigheid nie. 3 Wees my genadig,Here, want ek is verswak;maak my gesond,Here, want my gebeente is verskrik. 4 Ja, my siel is baie verskrik; en […]

PSALMS 7

Doen aan my reg! 1 SJIGGAJŌN van Dawid wat hy tot eer van dieHeregesing het weens die woorde van Kus, die Benjaminiet. 2 Here, my God,by U skuil ek; verlos my van al my vervolgers en red my; 3 sodat hy nie soos ’n leeu my verskeur en wegruk sonder dat iemand red nie. 4 […]

PSALMS 8

Wat is die mens? 1 VIR die musiekleier;op die Gittiet. ’n Psalm van Dawid. 2 oHere, onse Here, hoeheerlik is u Naam op die ganse aarde! U wat u majesteit gelê het op die hemele. 3 Uit die mond van kinders en suiglinge het U sterkte gegrondves, om u teëstanders ontwil, om die vyand en […]

PSALMS 9

Danksegging vir ’n groot verlossing. 1 VIR die musiekleier; opdie wysie van:„Sterf vir die Seun.” ’n Psalm van Dawid. 2 Ek wil dieHereloof met my hele hart; ek wil al u wonders vertel. 3 In U wil ek bly wees en juig; ek wil psalmsing tot eer van u Naam, o Allerhoogste, 4 omdat my […]

PSALMS 10

Teenoor hoogmoedige vyande word toevlug geneem tot God. 1 oHere, waarom staan U so ver wegenhou U verborge in tye van benoudheid? 2 In sy trotsheidvervolg die goddelose die ellendige.Laat hulle gegryp word in die listige planne wat hulle uitgedink het! 3 Want die goddelose juig oor die begeerte van sy siel; en hy seën […]