JOËL 1

Die sprinkaanplaag en droogte. 1 DIE woord van dieHerewat tot Joël, die seun van Pétuel, gekom het. 2 Hoor dit,o oudstes, en luister, alle inwoners van die land!Het so iets ooit in julle dae of in die dae van julle vaders plaasgevind? 3 Vertel daarvan aan julle kinders, en julle kinders aan hulle kinders, en […]

JOËL 2

Ernstige oproep tot bekering. 1 BLAAS die basuinop Sion, en blaas alarm op my heilige berg! Laat al die inwoners van die land bewe,want die dag van dieHerekom, want hy is naby — 2 ’n dag van duisternis en donkerheid, ’n dag van wolke en wolkenag; soosdie môreskemering, uitgesprei oor die berge,kom’n talryke en magtige […]

JOËL 3

Oordeel oor die vyande van die Here; seëninge oor sy volk. 1 WANT kyk,in dié dae en in dié tyd wanneer Ek die lot van Juda en Jerusalem verander, 2 sal Ek al die nasies versamel en hulle nadie dal van Jósafat laat aftrek,om daar met hulle ’n strafgerig te hou ter wille van my […]