HANDELINGE 1

Inleiding. Hemelvaart van Jesus. 1 DIE eerste verhaal,Theófilus, het ek opgestel oor alles wat Jesus begin doen en leer het 2 tot op die dag datHy opgeneem is, nadat Hy aan die apostels wat Hy uitverkies het, deur die Heilige Geesbevele gegee het; 3 aan wie Hy ook, ná sy lyde, Hom lewend vertoon het […]

HANDELINGE 2

Die uitstorting van die Heilige Gees. 1 EN toedie dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almaleendragtig bymekaar. 2 En daar kom skielik uit die hemel ’n geluidsoos van ’n geweldige rukwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het. 3 Toe is deur hulle tonge gesien soos vanvuur, wat hulleself […]

HANDELINGE 6

Kiesing van die sewe diakens. 1 EN in dié daetoe die dissipels vermeerder het, het daar ’n murmurering ontstaan van dieGriekssprekende Jode teen die Hebreërs, omdat hulle weduweesin die daaglikse versorging oor die hoof gesien is. 2 En die twaalf het die menigte van die dissipels byeengeroep en gesê: Dit is nie reg dat ons […]

HANDELINGE 8

Die evangelie in Samaría. Simon die towenaar. 1 EN Saulus het ook sy vermoording goedgekeur. En daar het in dié tyd ’n groot vervolging teen die gemeente in Jerusalem ontstaan, enalmal is verstrooi oor die streke van Judéa enSamaría, behalwe die apostels. 2 En godvresende manne het Stéfanus begrawe en ’n groot rou oor hom […]

HANDELINGE 9

Bekering van Saulus op die pad na Damaskus. 1 MAARSaulus, wat nog dreiging en moord geblaas het teen die dissipels van die Here, het na die hoëpriester gegaan 2 en van hom briewe gevra aan die sinagoges in Damaskus, sodat as hy mense sou vind wat van die Weg was, manne sowel as vroue, hy […]

HANDELINGE 10

Die hoofman Cornelius. 1 EN daar was in Cesaréa ’n man met die naam van Cornelius, ’n hoofman oor honderd van die sogenaamde Italiaanse leërafdeling. 2 Hy met sy hele huis wasvroom en godvresend en het baie aalmoese aan die volk gegee en was altyddeur in die gebed tot God. 3 Hy het duidelik in […]