I KONINGS 1

Die ouderdom van Dawid. Salomo word as sy opvolger aangestel. 1 TOE koning Dawid oud en ver op sy dae was, het hulle hom met komberse toegemaak, maar hy kon nie warm word nie. 2 En sy dienaars sê aan hom: Laat hulle vir my heer die koning ’n jongmeisie soek, dat sy voor die […]

I KONINGS 2

Laaste bevele van Dawid. Sy dood. 1 EN toe die dae van Dawid nader kom dat hy sou sterwe, het hy sy seun Salomo bevel gegee en gesê: 2 Ek gaan heen op die weg van die hele aarde: wees dan sterk en word ’n man; 3 en onderhou die ordening van dieHerejou God deur […]

I KONINGS 3

Salomo se huwelik. Sy droomgesig in Gíbeon. Hy vra en verkry wysheid. 1 ENSalomo het hom verswaer met Farao, die koning van Egipte; hy het naamlik die dogter van Farao geneem en haar indie stad van Dawid ingebring totdat hy met die bou vansy huis endie huis van dieHereendie muur van Jerusalem rondom klaar sou […]

I KONINGS 4

Vernaamste amptenare van Salomo. Sy koninklike weelde, mag en rykdom. 1 SO was koning Salomo dan koning oor die hele Israel. 2 En dít was sy hoofamptenare: Asárja, die seun van Sadok, was die priester; 3 Elihóref en Ahía, die seuns van Sisa, was skrywers; Jósafat, die seun van Ahílud, was kanselier. 4 EnBenája, die […]

I KONINGS 5

Salomo sluit ’n verbond met Hiram, die koning van Tirus, en tref voorbereidsels vir die bou van die tempel. 1 EN Hiram, die koning van Tirus, het sy dienaars na Salomo gestuur, omdat hy gehoor het dat hulle hom in sy vader se plek as koning gesalf het,want Hiram was altyd ’n vriend van Dawid. […]

I KONINGS 6

Die bou van die tempel. 1 EN indie vierhonderd-en-tagtigste jaar ná die uittog van die kinders van Israel uit Egipteland, in die vierde jaar van Salomo se regering oor Israel, in die maand Sif — dit isdie tweede maand — het hy die huis vir dieHeregebou. 2 Endie huis wat koning Salomo vir dieHeregebou het, […]

I KONINGS 8

Inwyding van die tempel. 1 DAARNAhet Salomo die oudstes van Israel en al die stamhoofde, die familie-owerstes van die kinders van Israel, by koning Salomo in Jerusalem byeen laat komom die verbondsark van dieHereuit die stad van Dawid, dit is Sion, op te bring. 2 En al die manne van Israel het by koning Salomo […]

I KONINGS 9

God verskyn weer aan Salomo. 1 NET toe Salomo gereed was met die bou van die huis van dieHereen die huis van die koning en elke begeerte wat Salomo wou uitvoer, 2 verskyn dieHerevir die tweede maal aan Salomosoos Hy aan hom verskyn het inGíbeon; 3 en dieHeresê vir hom: Ek het jou gebed en […]

I KONINGS 10

Die koningin van Skeba kom Salomo besoek. 1 EN toe diekoningin vanSkeba die gerug van Salomo hoor in verband met die Naam van dieHere, het sy gekom om hom metraaisels op die proef te stel. 2 En sy het na Jerusalem gekom met ’n baie groot trek, met kamele wat speserye en ’n menigte goud […]