OPENBARING 1

Naam en onderwerp van die boek. 1 DIEopenbaring van Jesus Christuswat God Hom gegee hetom aan sy diensknegte te toon wat gou moet gebeur, en wat Hy deurdie sending vansy engel aan sy dienskneg Johannes te kenne gegee het, 2 wat getuig het vandie woord van God endie getuienis van Jesus Christus — alles wat […]

OPENBARING 2

Briewe aan die sewe gemeentes van Asië. Eerste brief: aan Éfese. 1 SKRYFaan die engel van die gemeente inÉfese: Dít sê Hywat die sewe sterre in sy regterhand hou, wat wandeltussen die sewe goue kandelaars: 2 Ek ken jou werke en jou arbeid en jou lydsaamheid, en dat jy slegte mense nie kan verdra nie; […]

OPENBARING 3

Vyfde brief: aan die gemeente van Sardis. 1 EN skryf aandie engel van die gemeente inSardis: Dít sê Hy watdie sewe Geeste van God endie sewe sterre het: Ek ken jou werke, dat jy die naam het dat jy leef enjy is dood. 2 Wees wakker en versterk die wat oorbly, wat op die punt […]

OPENBARING 4

Gesig van die troon. Die vier-en-twintig ouderlinge. Die vier lewende wesens. 1 NÁ hierdie dinge het ek gesien — kyk, ’n geopende deur in die hemel, en die eerste stem wat eksoos ’n basuin met my hoor spreek het, het gesê: Kom op hierheen, enEk sal jou toon wat ná hierdie dinge moet gebeur. 2 […]

OPENBARING 5

Die boek met sewe seëls verseël. Die Lam alleen waardig om dit oop te maak. 1 EN ek het in die regterhand vanHom wat op die troon sit,’n boek gesien, van binne en van buite beskrywe enmet sewe seëls goed verseël. 2 En ek het ’n sterk engel gesien wat met ’n groot stem uitroep: […]

OPENBARING 6

Die oopmaak van die eerste ses seëls. 1 ENek het gesien toe die Lam een van die seëls oopmaak; en ek het een van die vier lewende wesens hoor sê, soos die geluid van ’n donderslag: Kom kyk! 2 En ek het gesien, en kyk, daar was ’nwit perd.En hy wat daarop sit,het ’n boog; […]

OPENBARING 7

Die getroue Israeliete uit ontsaglike gevare gered. 1 EN ná hierdie dinge het ek vier engele op die vier hoeke van die aarde sien staan, en hulle hetdie vier winde van die aarde vasgehou, sodat geen wind sou waai op die aarde of op die see of teen enige boom nie. 2 En ek het […]

OPENBARING 9

Die vyfde basuin of die eerste wee. 1 EN toe die vyfde engel blaas, sien ek’n ster wat uit die hemel op die aarde geval het, en aan hom isdie sleutel vandie put van die afgrond gegee. 2 En hy het die put van die afgrond oopgemaak, en daar het rook opgekom uit die put […]

OPENBARING 10

Die boek uit die hemel word deur Johannes geëet. 1 EN ek het ’n ander sterk engel uit die hemel sien neerdaal, bekleed met ’n wolk, en’n reënboog was oor sy hoof, ensy aangesig was soos die son, ensy voete soos pilare van vuur; 2 en in sy hand het hy ’n geopende boekie gehad, […]