SAGARÍA 1

Die profeet spoor die Jode tot bekering aan. 1 IN die agtste maand,in die tweede jaar van Daríus, het die woord van dieHeregekom tot Sagaría, die seun van Berégja, die seun vanIddo, die profeet, en gesê: 2 DieHerewas baie vertoornd op julle vaders. 3 So moet jy dan aan hulle sê: So spreek dieHerevan die […]

SAGARÍA 2

Derde gesig: Jerusalem met ’n meetsnoer gemeet. 1 EN ek het my oë opgehef en gekyk — daar was’n manmet ’n meetsnoer in sy hand. 2 Toe sê ek: Waar gaan u heen? En hy antwoord my: Om Jerusalem te meet, om te sien wat sy breedte en wat sy lengte is. 3 En meteens […]

SAGARÍA 3

Die vierde gesig: Josua, die hoëpriester, deur die Satan beskuldig, maar deur God geregverdig. 1 DAARNA het Hy myJosua,die hoëpriester, laat sien, terwyl hy voor die Engel van dieHerestaan, en die Satan aan sy regterhand staan om hom aan te klae. 2 Toe sê dieHereaan die Satan: Mag dieHerejou bestraf, o Satan! Ja, mag dieHere, […]

SAGARÍA 4

Vyfde gesig: die goue kandelaar en die twee olyfbome. 1 ENdie engel wat met my gespreek het, het teruggekom en my gewek soos ’n man wat uit die slaap opgewek word. 2 En hy het vir my gesê: Wat sien jy? Toe antwoord ek: Ek sien daar’n kandelaar, heeltemal van goud, en sy oliekan bo-oor […]

SAGARÍA 5

Sesde gesig: die vlieënde boekrol. 1 EN ek het my oë weer opgeslaan en gekyk — daar was ’n vlieëndeboekrol. 2 En hy het vir my gesê: Wat sien jy? Toe antwoord ek: Ek sien ’n vlieënde boekrol, sy lengte is twintig el en sy breedte tien el. 3 Daarop sê hy vir my: Dit […]

SAGARÍA 6

Agtste gesig: die vier strydwaens. 1 EN ek het weer my oë opgeslaan en gekyk — daar was vier strydwaens wat tussen die twee berge uit te voorskyn kom, en die berge was berge van koper. 2 Voor die eerste wa wasbruin perde, en voor die tweede wa swart perde, 3 en voor die derde […]

SAGARÍA 7

Geregtigheid te oefen, is beter as om te vas. 1 ENin die vierde jaar van koning Daríus het die woord van dieHeretot Sagaría gekom, op die vierde dag van die negende maand, indie maandKislew. 2 Bet-el het toe Saréser en Regem-Meleg met sy manne gestuur om die aangesig van dieHereom genade te smeek 3 deur […]

SAGARÍA 8

Belofte van heerlike seëninge. 1 EN die woord van dieHerevan die leërskare het gekom en gesê: 2 So spreek dieHerevan die leërskare:Ek ywer oor Sion met ’n groot ywer, ja, Ek ywer met groot grimmigheid daarvoor. 3 So sê dieHere:Ek keer terug na Sion en sal midde-in Jerusalem woon; en Jerusalem sal genoem word:Die stad […]

SAGARÍA 9

Oordeel oor verskillende volke. 1 GODSPRAAK. Die woord van dieHereteen die land Hadrag, en op Damaskus bly dit rus — want dieHerehou die oog op die mense en op al die stamme van Israel. 2 En ookteenHamat wat daaraan grens;teenTirus saam metSidon, wanthy is baie slim. 3 Ja, Tirus het vir hom ’n vesting gebou; […]

SAGARÍA 10

’n Heerlike toesegging aan Israel. 1 BID tot dieHereom reën in die tyd vandie laat reëns; dieHeremaak die weerligte, en Hy sal aan hulle ’n stortreën gee, plante op die veld aan iedereen. 2 Want die huisgode spreek bedrog, endie waarsêers sien leuens enverkondig nietige drome, hulle troos met wind. Daarom het hulle weggeswerwe soos […]