GÉNESIS 2

1 SO is dan voltooi die hemel en die aarde met hulleganse leërmag. 2 En God hetop die sewende dag sy werk voltooi wat Hy gemaak het, en op die sewende dag gerus van al sy werk wat Hy gemaak het. 3 En God het die sewende dag geseën en dit geheilig, omdat Hy daarop […]

GÉNESIS 3

Sonde en veroordeling van die mens. Die eerste belofte. 1 MAAR dieslang waslistiger as al die diere van die veld wat dieHereGod gemaak het. En hy sê vir die vrou: Is dit ook so dat God gesê het: Julle mag nie eet van al die bome van die tuin nie? 2 En die vrou antwoord […]

GÉNESIS 5

Nakomelinge van Adam deur Set tot op Noag. 1 DIT is die stamboom van Adam. Die dag toe God Adam geskape het,het Hy hom gemaak na die gelykenis van God. 2 Man en vrou het Hy hulle geskape en hulle geseën en hulle mens genoem, die dag toe hulle geskape is. 3 Toe Adam honderd-en-dertig […]

GÉNESIS 6

Toenemende bederf van die mense. Die sondvloed. 1 TOE die mense op die aarde begin vermeerder en daar vir hulle dogters gebore is, 2 sien dieseuns van God dat die dogters van die mense mooi was, en hulle het vir hulle asvroue geneem almal wat hulle verkies het. 3 Toe sê dieHere: MyGees sal nie […]

GÉNESIS 7

1 DAARNA het dieHereaan Noag gesê:Gaan in die ark, jy en jou hele huisgesin, want jou het Ek regverdig bevind voor my aangesig in hierdie geslag. 2 Van al dierein diere moet jy vir jou telkens sewe paar neem, die mannetjie met sy wyfie; maar van die diere wat nie rein is nie, twee, die […]

GÉNESIS 9

Verbond van God met Noag. 1 EN God het Noag en sy seuns geseën en aan hulle gesê:Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde. 2 Die vrees en die skrik vir julle sal wees oor al die diere van die aarde en al die voëls van die hemel: alles wat op die aarde beweeg, […]

GÉNESIS 10

Afstammelinge van Jafet, Gam en Sem. 1 EN dit is die stamboom van die seuns van Noag: Sem, Gam en Jafet — vir hulle is daar seuns gebore ná die vloed. 2 Die seuns van Jafet was:Gomer en Magog en Madai en Jawan en Tubal en Meseg en Tiras. 3 En die seuns van Gomer […]