AMOS 1

Die onafwendbare oordeel. 1 DIE woorde van Amos,een van die skaapboere uitTekóa, wat hy gesien het aangaande Israel in die dae vanUssía, koning van Juda, en in die dae vanJeróbeam, die seun van Joas, koning van Israel, twee jaar voordie aardbewing. 2 En hy het gesê: DieHerebrul uit Sion en verhef sy stem uit Jerusalem, […]

AMOS 2

1 SO sê dieHere:Oor drie oortredinge van Moab, ja, oor vier, sal Ek dit nie afwend nie;omdat hy die beendere van die koning van Edom tot kalk verbrand het. 2 Daarom sal Ek ’n vuur slinger in Moab, en dit sal die paleise van Kérijot verteer; en Moab sal met oorlogsrumoer sterwe, met krygsgeskreeu en […]

AMOS 3

Eerste strafrede: die komende oordeel. 1 HOOR hierdie woord wat dieHereoor julle gespreek het,o kinders van Israel, oor die hele geslagwat Ek uit Egipteland laat optrek het, naamlik: 2 Julle alleen het Ek geken uit al die geslagte van die aarde;dáárom sal Ek by julle besoeking doen oor al julle ongeregtighede. 3 Sal twee met […]

AMOS 4

Die tweede strafrede: verskerping van die aanklag. 1 HOOR hierdie woord,koeie van Basan, wat opdie gebergte van Samaría is!Wat die armes verdruk, die behoeftiges hard behandel; wat aan hulle here sê: Bring aan en laat ons drink! 2 Die HereHerehet gesweer by sy heiligheid: Kyk, daar sal dae oor julle kom dathulle julle met hake […]

AMOS 5

Die derde strafrede: klaaglied oor Israel. 1 HOOR hierdie woord wat Ek oor julle as klaaglied aanhef, o huis van Israel! 2 Die jonkvrou van Israel het geval, sy sal nie weer opstaan nie;neergewerp lê sy op haar land, niemand rig haar op nie. 3 Want so sê die HereHere: Die stad wat met duisend […]

AMOS 6

Die verdorwenheid van Israel en sy ondergang. 1 WEE die gerustes in Sion en die sorgelose opdie berg van Samaría, die vernames van die eerste onder die nasies, na wie die huis van Israel kom! 2 Trek deur naKalne en kyk, gaan van daar naHamat, die grootstad,en trek af na Gat van die Filistyne!Is hulle […]

AMOS 7

Drie gesigte: sprinkane, verterende vuur en die skietlood. 1 DIT het die HereHeremy laat sien — kyk, Hy het sprinkane geformeer toe die na-gras begin uitspruit het; en kyk, dit was die na-gras nadat die snysels van die koning af was. 2 En toe hulle al die gewasse van die land afgeëet het, sê ek: […]

AMOS 8

Die vierde gesig: die mandjie met vrugte. 1 DÍT het die HereHeremy laat sien — kyk, daar was ’n mandjie met somervrugte. 2 En Hy sê: Wat sien jy, Amos? En ek antwoord: ’n Mandjie met somervrugte. Toe sê dieHerevir my: Die einde het vir my volk Israel gekom;Ek sal hom verder nie meer verbygaan […]

AMOS 9

Vyfde gesig: die verwoesting van die altaar. Belofte van herstel. 1 EK het die Here by die altaar sien staan, en Hy het gesê: Slaan die kapiteelvan die pilaar,sodat die drumpels bewe; en verpletter hulle bo die hoof van almal! En Ek saldie wat van hulle oorbly, met die swaard ombring:die vlugteling uit hulle sal […]