JUDAS 1

Opskrif en seëngroet. 1 JUDAS,’n dienskneg van Jesus Christus en broer vanJakobus, aan die watgeroep, in God die Vader geheilig envir Jesus Christus bewaar is: 2 Mag barmhartigheid envrede en liefde vir julle vermenigvuldig word! Teen die goddelose en valse leraars. 3 GELIEFDES, terwyl ek alle ywer aanwend om aan julle oor ons gemeenskaplike saligheid […]