JONA 1

Die roeping van Jona; sy weiering en straf. 1 EN die woord van dieHerehet gekom tot Jona, die seun van Amíttai, en gesê: 2 Maak jou klaar, gaan heen na die groot stadNinevé en preek daarteen, want hulle boosheid het opgestyg voor my aangesig. 3 Maar Jona het hom klaargemaak om naTarsis te vlug, van […]

JONA 2

Jona in die vis; sy gebed en verlossing. 1 EN Jona het tot dieHeresy God gebid uit die ingewande van die vis 2 en gesê: Uit my benoudheid het ek dieHereaangeroep, en Hy het my verhoor; uit die binneste van die doderyk het ek geroep om hulp — U het my stem gehoor. 3 U […]

JONA 3

Die prediking van Jona, en die bekering van die stad Ninevé. 1 EN die woord van dieHerehet vir die tweede maal tot Jona gekom en gesê: 2 Maak jou klaar, gaan heen nadie groot stad Ninevé, en verkondig daar die boodskap wat Ek jou sal sê. 3 Toe maak Jona hom klaar en gaan na […]

JONA 4

Die ontevredenheid van Jona en sy bestraffing deur die Here. 1 MAAR Jona was hieroor erg ontstemd, en hy het kwaad geword. 2 Toe bid hy tot dieHereen sê: Ag,Here, het ek dit nie gedink terwyl ek nog in my land was nie? Daaromhet ek tevore na Tarsis gevlug; want ek het geweet dat U […]