FILÉMON 1

Opskrif, seëngroet en danksegging. 1 PAULUS, ’ngevangene van Christus Jesus, en die broederTimótheüs, aan Filémon, die geliefde en onsmede-arbeider, 2 en aan Áppia, die geliefde suster, en aanArchíppus, ons medestryder, en aandie gemeente wat in jou huis is: 3 Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus! 4 Ek […]