II JOHANNES 1

Opskrif en seëngroet. 1 DIE ouderling aandie uitverkore vrou en aan haar kinders —wat ek in waarheid liefhet, en nie ek alleen nie, maar ook almal watdie waarheid leer ken het; 2 ter wille van die waarheid wat in ons bly en by ons vir ewig sal wees — 3 genade, barmhartigheid, vrede sal met […]