MIGA 1

Oordeel oor Samaría en Jerusalem. 1 DIE woord van dieHerewat totMiga, die Morastiet, gekom het,in die dae van Jotam, Agas, Hiskía, konings van Juda; wat hy gesien het aangaandeSamaría en Jerusalem. 2 oVolke, luister almal saam!oAarde en sy volheid, let op! Sodat die HereHeregetuie teen julle kan wees, die Here uit sy heilige paleis. 3 […]

MIGA 2

1 WEE die wat onreg uitdink en kwaad smeeop hulle bedde; by die môrelig voer hulle dit uit, want dit is in die mag van hulle hand. 2 Ja, hulle begeervelde en roof dit; ook huise en neem dit. So pleeg hulle dan geweld teenoor die man en sy huis, teenoor die mens en sy […]

MIGA 3

Oordeel oor die leiers van die volk en die valse profete. 1 VERDER het ek gesê: Hoor tog, o hoofde van Jakob en owerstes van die huis van Israel!Betaam dit julle nie om die reg te ken nie? 2 Haters van wat goed is, en liefhebbers van wat sleg is,wat die velvan die menseaftrek en […]

MIGA 4

Belofte van heil en seën in die Messiaanse tyd. 1 ENaan die einde van die dae sal die berg van die huis van dieHerevasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo die heuwels, en die volke sal daarheen toestroom. 2 En baie nasies sal heengaan en sê: Kom, laat ons optrek na […]

MIGA 5

Voorsegging van die geboorte van die Messías en sy vredeliewende regering. 1 EN jy,Betlehem Éfrata, klein om te wees onder die geslagte van Juda, uit jou sal daar vir My uitgaan een wat ’n Heerser in Israel sal wees; ensy uitgange is uit die voortyd,uit die dae van die ewigheid. 2 Daarom sal Hy hulle […]

MIGA 6

God twis met Israel oor die boosheid van die volk. 1 HOOR tog wat dieHeresê: Staan op, twis in teenwoordigheid van die berge, en laat die heuwels na jou stem luister! 2 Hoor, berge,die twis van dieHere! En onwankelbares, grondslae van die aarde! Want dieHerehet ’n twis met sy volk en sal met Israel ’n […]

MIGA 7

Die verdorwenheid van Sion en ’n gebed om die tussenkoms van die Here. 1 WEE my, want ek het geword soos ná die insameling vansomervrugte, soos die natrossies van die wynoes: geen tros om te eet nie, my siel begeervroeë vye. 2 Die vrome het verdwyn uit die land, en daar is geen opregte meer […]