JAKOBUS 1

Opskrif en seëngroet. 1 JAKOBUS, ’n dienskneg van God en die Here Jesus Christus,aan die twaalf stammewat in die verstrooiing is: Groete! Die beproewinge en versoekinge. 2 AG dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val, 3 omdat julle weetdat die beproewing van julle gelooflydsaamheid bewerk. 4 Maar die lydsaamheid moet tot […]

JAKOBUS 2

Aanneming van die persoon word veroordeel. 1 MY broeders, laat julle geloof in onse Here Jesus Christus,die Herevan die heerlikheid,nie wees met aanneming van die persoon nie. 2 Want as daar in julle vergadering ’n man inkom met goue ringe aan die vingers, met ’n pragtige kleed aan, en daar kom ook ’n arm man […]

JAKOBUS 3

Beheersing van die tong. 1 MOENIE baie leermeesters wees nie, my broeders, omdat julle weet dat ons ’n groter oordeel sal ondergaan. 2 Want ons almal struikel dikwels.As iemand in woorde nie struikel nie, is hy ’nvolmaakte man, in staat om ookdie hele liggaam in toom te hou. 3 Kyk, ons sit stange in die […]

JAKOBUS 4

Verset teen oorheersing deur die hartstogte. 1 WAARVANDAAN kom oorloë en vegterye onder julle? Kom hulle nie hiervandaan, van julle welluste wat in julle ledestryd voer nie? 2 Julle begeer en julle het nie, jullepleeg moord en is naywerig en julle kan niks verkry nie. Julle veg en maak oorlog, en julle het nie, omdat […]

JAKOBUS 5

Veroordeling van die onbarmhartige rykes. 1 KOM nou, jullerykes, ween en huil oor die ellendes wat oor julle kom. 2 Julle rykdom is bedorwe, en julle klere is deur die motte verniel. 3 Julle goud en silwer is verroes, en hulle roes sal tot ’n getuienis teen julle wees en sal soos ’n vuur julle […]