II KRONIEKE 2

Ooreenkoms van Salomo met Huram en ander toebereidsels vir die bou van die tempel. 1 EN Salomo het gedink om vir die Naam van dieHere’n huis te bou en ’n huis vir sy koningskap. 2 EnSalomo het sewentigduisendlasdraers afgetel en tagtigduisend klipkappers op die gebergte en drieduisend-seshonderd opsigters oor hulle. 3 Toe laat Salomo Huram, […]

II KRONIEKE 3

Bou van die tempel. 1 ENSalomo het die huis van dieHerebegin bou in Jerusalem op die bergMoría waar Hy aan sy vader Dawid verskyn het, op die plek wat Dawid reggemaak het op die dorsvloer van Ornan, die Jebusiet. 2 En hy het begin bou in die tweede maand, op die tweededag,in die vierde jaar […]

II KRONIEKE 4

Die koperaltaar vir die brandoffer en ander gereedskap van die tempel. 1 VERDER het hy ’nkoperaltaar gemaak; twintig el was sy lengte en twintig el sy breedte en tien el sy hoogte. 2 Hy het ook die see gemaak van gietwerk; van rand tot rand was tien el, heeltemal rond; en die hoogte daarvan was […]

II KRONIEKE 5

1 TOE al die werk gereed was wat Salomo vir die huis van dieHeregedoen het, het Salomo die heilige gawes van sy vader Dawid ingebring, die silwer sowel as die goud, en al die voorwerpe het hy in die skatkamers van die huis van God neergesit. Inwyding van die tempel. 2 EN Salomo het die […]

II KRONIEKE 6

Rede en gebed van Salomo by die inwyding van die tempel. 1 TOE het Salomo gesê: DieHerehet gesê dat Hy in donkerheid wil woon. 2 Maar ék het vir U ’n woonhuis gebou, en ’n vaste plek vir U om ewig in te bly. 3 Daarop draai die koning sy aangesig om en seën die […]

II KRONIEKE 7

Die Here vervul die tempel met sy heerlikheid. Inwydingsofferandes en -plegtighede. Die huttefees. 1 ENnet toe Salomo sy gebed voleindig het, het dievuur uit die hemel neergedaal en die brandoffer en die slagoffers verteer, endie heerlikheid van dieHerehet die huis vervul; 2 en die priesters kon nie in die huis van dieHereingaan nie, want die […]

II KRONIEKE 8

Ander bouwerke van Salomo. Sy handel. 1 ENaan die einde van twintig jaar waarin Salomo die huis van dieHereen sy huis gebou het, 2 het Salomo die stede opgebou wat Huram aan Salomogegee het, en die kinders van Israel daar laat woon. 3 Daarna het Salomo na Hamat-Soba getrek en dit oorweldig. 4 En hy […]

II KRONIEKE 9

Die koningin van Skeba kom Salomo besoek. 1 ENtoe die koningin van Skeba die gerug van Salomo hoor, het sy, ten einde Salomo in Jerusalem met raaisels op die proef te stel, gekom met ’n baie groot trek en kamele wat speserye en goud in menigte en edelgesteentes dra; en toe sy by Salomo inkom, […]