Opskrif en seëngroet. 1 PAULUS enSilvánus enTimótheüs aan die gemeente van dieThessalonicense wat in God die Vader en die Here Jesus Christus is:Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus! Vrug van die evangelie in Thessaloníka, en die getrouheid van die gemeente daar. 2 ONS dank God altyd oor […]
Category Archives: I THESSALONICENSE
I THESSALONICENSE 2
Hoe Paulus sy bediening onder die Thessalonicense uitgeoefen het. 1 JULLE weet tog self, broeders, dat onsingang by julle nie tevergeefs was nie; 2 maar alhoewel ons vantevore, soos julle weet,in Filíppi gely het en mishandel is, het ons in onse God vrymoedigheid gehadom aan julle die evangelie van God te verkondig onder veel stryd. […]
I THESSALONICENSE 3
1 DAAROM, toe ons dit nie langer kon uithou nie,het ons besluit om in Athéne alleen agter te bly; 2 en ons het Timótheüs, ons broeder en dienaar van God en onsmedewerker in die evangelie van Christus, gestuurom julle te versterk en julle te bemoedig in julle geloof, 3 sodat niemand verontrus mag word onder […]
I THESSALONICENSE 4
Vermaninge tot heiligmaking, broederlike liefde en werksaamheid. 1 VERDER dan, broeders, vra en vermaan ons julle in die Here Jesus dat julle, soosjulle van ons geleer het hoe julle moet wandel en God behaag,nog oorvloediger mag wees. 2 Want julle weet watter bevele ons julle deur die Here Jesus gegee het. 3 Want dit isdie […]
I THESSALONICENSE 5
1 MAAR oordie tye en geleenthede, broeders, hetjulle nie nodig dat aan julle geskryf word nie; 2 want julle weet self baie goed datdie dag van die Here kom netsoos ’n dief in die nag. 3 Want wanneer hulle sê: Vrede en veiligheid — dan oorval’n skielike verderf hulle soos die barensnood ’n swanger vrou, […]