DANIËL 1

Daniël en sy vriende aan die koninklike hof in Babel. 1 IN die derde jaar van die regering van Jójakim, die koning van Juda,het Nebukadnésar, die koning van Babel, na Jerusalem gekom en dit beleër. 2 En die Here het Jójakim, die koning van Juda, in sy hand gegee,met ’n gedeelte van die voorwerpe van […]

DANIËL 2

Die beeld wat Nebukadnésar in sy droom gesien het, word deur Daniël verklaar. 1 ENin die tweede jaar van die regering van Nebukadnésar, het Nebukadnésar ’n droom gehad, sodat sy gees onrustig geword het en dit met sy slaap gedaan was. 2 Toe het die koning bevel gegee om die geleerdes en die besweerders en […]

DANIËL 3

Die goue beeld van Nebukadnésar. Die drie vriende van Daniël in die vuuroond. 1 KONING Nebukadnésar het’n beeld van goud gemaak; sy hoogte was sestig el, sy breedte ses el; hy het dit opgerig indie dal Dura, in die provinsie Babel. 2 Daarna het koning Nebukadnésar die landvoogde, die bevelhebbers en die goewerneurs, die raadsmanne, […]

DANIËL 4

Bevelskrif van Nebukadnésar. Sy droom van die groot boom. Sy kranksinnigheid. 1 KONING Nebukadnésaraan al die volke, nasies en tale wat op die hele aarde woon:Mag julle vrede groot wees! 2 Dit behaag my om die tekens en wonders watdie allerhoogste God aan my gedoen het, te verkondig. 3 Hoe groot is sy tekens, en […]

DANIËL 5

Fees van koning Bélsasar. Die hand teen die muur. 1 KONING Bélsasar het ’n groot maaltyd berei vir sy duisend maghebbers, en in teenwoordigheid van die duisend het hy wyn gedrink. 2 By die genot van die wyn het Bélsasar bevel gegee omdie goue en silwervoorwerpe te bring wat sy vader Nebukadnésar uit die tempel […]

DANIËL 6

Daniël in die leeukuil. 1 ENDaríus, die Meder, was twee-en-sestig jaar oud toe hy die koningskap ontvang het. 2 Dit het Daríus behaag om oor die koninkrykhonderd-en-twintig landvoogde aan te stel wat in die hele koninkryk sou wees; 3 en oor hulledrie ministers, van wie Daniël een was, aan wie dié landvoogde rekenskap moes gee, […]

DANIËL 7

Daniël sien in ’n gesig vier diere wat uit die see opkom. 1 IN die eerste jaar vanBélsasar, die koning van Babel, het Daniël ’n droomgesig gesien en gesigte van sy hoof op sy bed. Toe het hy die droom opgeskrywe, die hoofsaak vertel. 2 Daniël het gespreek en gesê: Ek het in die nag […]

DANIËL 8

Gesig van die skaap- en die bokram. 1 IN die derde jaar van die regering van koningBélsasar het aan my, Daniël, ’n gesig verskyn ná dié een watdie vorige keer aan my verskyn het. 2 Ek het naamlik in die gesig gesien — terwyl ek kyk, was ek in die vestingSusan wat in die provinsie […]

DANIËL 9

Gebed van Daniël. Die sewentig sewetalle. Die Messías. 1 IN die eerste jaar vanDaríus, die seun van Ahasvéros, uit die geslag van die Meders, wat koning gemaak was oor die koninkryk van die Chaldeërs, 2 in die eerste jaar van sy regering het ek, Daniël, in die boeke gemerk dat die getal jare waaroor die […]

DANIËL 10

Daar verskyn ’n engel aan Daniël om hom in te lig oor die toekoms van die Joodse volk. 1 IN die derde jaar van Kores, die koning van die Perse, is ’n woord geopenbaar aan Daniëlwat Béltsasar genoem is, en die woord is waarheid maar groot swarigheid; en hy het die woord verstaan en insig […]