EFÉSIËRS 1

Opskrif en seëngroet. 1 PAULUS, ’n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, aan die heiliges wat in Éfese is, en die gelowiges in Christus Jesus: 2 Genade vir julle en vrede van God, onse Vader, en die Here Jesus Christus! Die seëninge van God in Jesus Christus, Bewerker van ons verlossing en […]

EFÉSIËRS 2

Verlossing uit genade. 1 EN jullehet Hy lewend gemaak,wat dood was deur die misdade en die sondes 2 waarinjulle tevore gewandel het volgensdie loop van hierdie wêreld, volgensdie owerste van die mag van die lug, van die gees wat nou indie kinders van die ongehoorsaamheid werk, 3 onder wie ons almal ook vroeër gewandel het […]

EFÉSIËRS 3

Die verborgenheid van die roeping van die heidene. Die apostelskap van Paulus. 1 OM hierdie rede is ek, Paulus, die gevangene van Christus Jesus vir julle wat heidene is — 2 as julle ten minste gehoor het vandie bedieningvan die genade van God wat aan my verleen is vir julle, 3 dat Hy aan mydeur […]

EFÉSIËRS 4

Die eenheid van die geloof. 1 EK vermaan julle dan, ek,die gevangene in die Here, om tewandel waardig die roeping waarmee julle geroep is, 2 met alle nederigheid ensagmoedigheid, met lankmoedigheid,terwyl julle mekaar in liefde verdra 3 en ernstig strewe om die eenheid van die Gees te bewaar deurdie band van die vrede. 4 Dit […]

EFÉSIËRS 5

1 WEES dan navolgers van God soos geliefde kinders; 2 enwandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as’n gawe en offer aan God tot ’n lieflike geur. 3 Maarhoerery en allerhande onreinheid of hebsug moet onder julle selfs nie genoem word nie, soos dit die heiliges betaam; […]

EFÉSIËRS 6

1 KINDERS, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg. 2 Eer jou vader en jou moeder — dit is die eerste gebod met ’n belofte — 3 sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde. 4 Envaders, moenie julle kinders vertoorn nie,maar […]