LUKAS 1

Voorrede. 1 AANGESIEN baie onderneem het om ’n verhaal op te stel oor die dinge wat onder ons al vervul is, 2 sooshulle watvan die begin afooggetuies endienaars van die Woord was, dit aan ons oorgelewer het, 3 het ek ook dit goedgedink,hooggeagteTheófilus, nadat ek van voor af alles noukeurig ondersoek het, om dit in […]

LUKAS 2

Geboorte van Jesus Christus. 1 EN in daardie dae het daar’n bevel uitgegaan van keiser Augustus dat die hele wêreld ingeskryf moes word. 2 Hierdieeerste inskrywing het plaasgevind toe Ciréniusgoewerneur van Sírië was. 3 En almal het gegaan om ingeskryf te word, elkeen na sy eie stad. 4 En Josef het ook opgegaan vanGaliléa, uit […]

LUKAS 3

Prediking van Johannes die Doper. 1 EN in die vyftiende jaar van die regering vankeiser Tibérius, toe Pontius Pilatusgoewerneur was van Judéa enHerodes viervors van Galiléa, enFilippus, sy broer, viervors van Ituréa en die land Trachonítus, en Lisánias viervors van Abiléne, 2 tydens die hoëpriesterskap vanAnnas enKájafas, het die woord van God gekom totJohannes, die […]

LUKAS 4

Die versoeking. 1 ENJesus het vol van die Heilige Geesteruggekeer van die Jordaan af, en isdeur die Gees in die woestyn gelei, 2 waar Hy veertig dae lank deur die duiwel versoek is; en Hy het niks geëet in dié dae nie; en toe hulle verby was, het Hy naderhand honger geword. 3 Toe sê […]

LUKAS 5

Die wonderlike visvangs. Eerste dissipels. 1 ENtoe die skare by Hom aandring om die woord van God te hoor, gaan Hy by die meer Gennésaret staan 2 en sien twee skuite aan die kant van die meer lê; maar die vissers het van hulle af weggegaan en was besig om die nette uit te spoel. […]

LUKAS 6

Jesus is Here van die sabbat. 1 ENop die tweede eerste sabbat het Hy deur die gesaaides geloop, en sy dissipels het die are gepluk en met hulle hande uitgevrywe en geëet. 2 Toe sê sommige van die Fariseërs vir hulle:Waarom doen julle wat nie geoorloof is om op die sabbat te doen nie? 3 […]

LUKAS 7

Die hoofman van Kapérnaüm. 1 EN nadat Hy voor die ore van die volk al sy woorde beëindig het, hetHy in Kapérnaüm ingegaan. 2 En die dienskneg van ’n sekere hoofman oor honderd, wat vir hom baie werd was, was ongesteld en het op sterwe gelê. 3 Toe hy dan van Jesus hoor, het hy […]

LUKAS 8

Die vroue wat Jesus met hulle goed gedien het. 1 EN daarna het Hy die een stad en dorp ná die ander deurgereis en gepreek en die evangelie van die koninkryk van God verkondig; en die twaalf was saam met Hom, 2 ooksekere vroue wat genees was van bose geeste en siektes: Maria watMagdaléna genoem […]

LUKAS 9

Jesus stuur die twaalf apostels uit. 1 ENHy het sy twaalf dissipels saamgeroep en aan hulle mag en gesag gegee oor al die duiwels en om siektes te genees. 2 EnHy het hulle uitgestuur om die koninkryk van God te verkondig en die siekes gesond te maak 3 en vir hulle gesê: Neem niks vir […]

LUKAS 10

Die sending van die sewentig dissipels. 1 EN ná hierdie dinge het die Here weersewentigander aangestel,en hulle twee-twee voor Hom uit gestuur na elke stad en plek waar Hy sou kom. 2 Hy sê toe vir hulle:Die oes is wel groot, maar die arbeiders min. Bid dan die Here van die oes dat Hy arbeiders […]