EXODUS 1

Harde slawerny van Israel in Egipte. 1 ENdit is die name van die seuns van Israel wat in Egipte gekom het; saam met Jakob het hulle gekom, elkeen met sy huisgesin: 2 Ruben, Símeon, Levi en Juda; 3 Íssaskar, Sébulon en Benjamin; 4 Dan en Náftali, Gad en Aser. 5 En al die siele wat […]

EXODUS 2

Geboorte van Moses. Hy vlug na Mídian. 1 EN’n man uit die huis van Levi het gegaan en ’n dogter van Levi geneem. 2 En die vrou het swanger geword en ’n seun gebaar.En toe sy sien dat hy mooi was, het sy hom drie maande lank weggesteek. 3 Maar toe sy hom nie langer […]

EXODUS 3

Die roeping van Moses. 1 EN Moses het die kleinvee opgepas van sy skoonvader Jetro, die priester van Mídian. En toe hy die kleinvee agter die woestyn gedryf het, kom hy by die berg van God, by Horeb. 2 Daarop verskyndie Engel van dieHereaan hom in ’n vuurvlam uit’n doringbos. En toe hy weer sien, […]

EXODUS 5

Moses en Aäron verskyn voor die koning van Egipte. Die volk klae oor die swaar werk. 1 EN daarna gaan Moses en Aäron en sê vir Farao: So spreek dieHere, die God van Israel: Laat my volk trek, dat hulle vir My ’nfees kan hou in die woestyn. 2 Maar Farao antwoord:Wie is dieHerena wie […]

EXODUS 6

1 VERDER het God met Moses gespreek en vir hom gesê: Ek is dieHere. 2 En Ek het aan Abraham, aan Isak en aan Jakob verskyn as God,die Almagtige, maar met my NaamHerehet Ek My nie aan hulle bekend gemaak nie. 3 Ook het Ek my verbond met hulle opgerigom hulle die land Kanaän te […]

EXODUS 7

1 EN dieHerehet aan Moses gesê: Kyk, Ek stel jouas ’n god vir Farao, en jou broer Aäron saljou profeet wees. 2 Jý moet spreek alles wat Ek jou beveel, en jou broer Aäron moet met Farao spreek, sodat hy die kinders van Israel uit sy land laat uittrek. 3 En Ék sal Farao se […]

EXODUS 8

Tweede plaag: die paddas. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek: Gaan na Farao en sê vir hom: So spreek dieHere: Laat my volk trek,dat hulle My kan dien. 2 En as jy weier om hulle te laat trek, kyk, dan sal Ek jou hele grondgebied metpaddas teister, 3 sodat die Nyl van paddas sal wemel. […]

EXODUS 9

Vyfde plaag: pes onder die vee. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek: Gaan na Farao en sê vir hom: So spreek dieHere, die God van die Hebreërs: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien. 2 Want as jy weier omhullete laat trek en hulle nog langer vashou, 3 kyk, dan sal die hand […]

EXODUS 10

Agtste plaag: die sprinkane. 1 VERDER het dieHerevir Moses gesê: Gaan na Farao toe, want Ék het sy hart verhard, ook die hart van sy dienaars, sodat Ek hierdie tekens van My onder hulle kan verrig, 2 en dat jy voor die ore van jou kind en jou kindskindkan vertel watEk Egipte aangedoen het, en […]