II KORINTHIËRS 1

Opskrif en seëngroet. 1 PAULUS,’n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, enTimótheüs, die broeder, aan die gemeente van God wat inKorinthe is, saammet al die heiliges wat in die hele Acháje is: 2 Genade vir julle en vrede van God, onse Vader, en die Here Jesus Christus. Danksegging van Paulus vir die […]

II KORINTHIËRS 4

Jesus Christus die enigste onderwerp van die prediking van Paulus. 1 DAAROM, aangesien onshierdie bediening het volgens die barmhartigheid wat ons ontvang het, gee ons nie moed op nie. 2 Maar ons het van die heimlike dinge wat skandelik is, afstand gedoen, en ons wandel nie in listigheid ofvervals die woord van God nie; maar […]

II KORINTHIËRS 8

Die insameling vir die arm Christene van Judéa. 1 EN ons maak julle bekend, broeders, die genade van God wat aan die gemeentes vanMacedónië geskenk is, 2 dat onder baie beproewing deur verdrukking hulle oorvloedige blydskap by hulle diepe armoede oorvloedig was in hulle ryke milddadigheid. 3 Want hulle was na vermoë — ek betuig […]

II KORINTHIËRS 9

1 WANT watdie diensbetoningaan die heiliges betref, is dit vir my oorbodig om aan julle te skrywe. 2 Want ek ken jullebereidwilligheidwaarop ek oor julle by die Macedóniërs roem, datAcháje’n jaar gelede gereed was, en dat die ywer wat van julle uitgegaan het, baie ander aangespoor het. 3 Maar ek hetdie broeders gestuur, sodat ons […]

II KORINTHIËRS 10

Paulus verdedig sy apostoliese gesag. 1 EN ek self, Paulus,bid julle bydie sagmoedigheid en vriendelikheid van Christus, ekwat in julle teenwoordigheid wel nederig is onder julle, maar in my afwesigheid moedig teenoor julle — 2 ek smeek dan datas ek teenwoordig is,ek nie moedig hoef te wees met die vertroue waarmee ek meen om dit […]