Opskrif en seëngroet. Lof van Gajus. 1 DIE ouderling aan die geliefde Gajuswat ek in waarheid liefhet. 2 Geliefde, ek wens dat dit met jou in alles goed mag gaan en dat jy gesond is, soos dit met jou siel goed gaan; 3 want ekwas baie bly as daar broeders kom en van jou waarheid […]