HEBREËRS 1

Voortreflikheid van Christus bo die engele. 1 NADAT God baiekeer enop baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hyin hierdie laaste dae tot ons gespreek deurdie Seun 2 wat Hy aserfgenaam van alles aangestel het,deur wie Hy ook die wêreld gemaak het. 3 Hy, wat die afskynsel […]

HEBREËRS 2

Christus, as Seun van die mens bo die engele, is Hoëpriester en kan medelye met ons swakhede hê. 1 DAAROM moet ons des te meer ag gee op wat ons gehoor het, dat ons nie miskien wegdrywe nie. 2 Want as die woorddeur engele gespreek, onwankelbaar was, en elke oortreding en ongehoorsaamheid regverdige vergelding ontvang […]

HEBREËRS 3

Christus groter as Moses. Waarskuwing teen ongeloof en ongehoorsaamheid. 1 DAAROM, heilige broeders, deelgenote vandie hemelse roeping, let opdie Apostel enHoëpriester van onsbelydenis, Christus Jesus, 2 wat getrou was aan Hom wat Hom aangestel het, net soos Moses ook in sy hele huis. 3 Want Hy is meer heerlikheid waardig geag as Moses, namatehy wat […]

HEBREËRS 4

1 LAAT ons dan vrees dat, terwyl die belofte om in sy rus in te gaan nog standhou, dit nie miskien sal blyk dat iemand van julleagtergebly het nie. 2 Want aan ons is die evangelie ook verkondig net soosaan hulle; maar die woord van die prediking het hulle nie gebaat nie, omdat dit by […]

HEBREËRS 5

1 WANT elke hoëpriester wat uit die mense geneem word, tree ten behoewe van mense opin die dinge wat in betrekking tot God staan,om gawes en offers vir die sondes te bring 2 as een wat kan saamvoel met die onwetendes en dwalendes, omdat hy self ookmet swakheid bevange is. 3 En daarom juis moet […]

HEBREËRS 6

1 DAAROM moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondament te lê van die bekeringuit dooie werke en van die geloof in God, 2 van die leer van die doop envan die handoplegging en van die opstanding van die dode […]

HEBREËRS 7

Die priesterskap van Melgisédek ’n tipe van die ewige priesterskap van Christus. 1 WANT hierdieMelgisédek was koning van Salem, priester van God, die Allerhoogste, wat vir Abraham tegemoetgegaan het by sy terugkeer toe hy die konings verslaan het, en hom geseën het; 2 aan wie Abraham ook ’n tiende deel van alles gegee het — […]

HEBREËRS 8

Die ou verbond is ’n voorbeeld en is verbygaande. Christus is die Middelaar van ’n beter en ewige verbond. 1 DIE hoofsaak nou van wat ons gesê het, isdít:Ons het so’n Hoëpriesterwat gaan sit het aan die regterhand van die troon van die Majesteit in die hemele, 2 ’n Bedienaar vandie heilige dinge en vandie […]

HEBREËRS 9

Die offers van die ou verbond moes gedurig herhaal word, omdat hulle onvolmaak was. Die offer van Christus het een maal plaasgevind en was heeltemal voldoende. 1 SO het dan die eersteverbondsowel verordeninge vir die erediens asook sy aardseheiligdom gehad. 2 Wantdie tabernakel is so ingerig: die eerste,waarindie kandelaar was endie tafel endie toonbrode, wat […]

HEBREËRS 10

1 WANT die wet, wat’n skaduwee hetvan die toekomstige weldade, nie die beeld self van die dinge nie, kan nooitdeur dieselfde offers wat jaar na jaar gedurig gebring word, die wat toetree, tot volmaaktheid lei nie. 2 Anders sou hulle opgehou het om geoffer te word, omdat die wat die diens verrig, nadat hulle een […]