MARKUS 1

Johannes die Doper. 1 DIE begin van die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God. 2 Soos geskrywe is in die Profete:Kyk, Ek stuur my boodskapper voor u aangesig, wat u pad voor U uit sal regmaak — 3 die stem van een wat roep in die woestyn: Berei die weg van die Here, […]

MARKUS 2

Die verlamde man in Kapérnaüm. 1 EN ná ’n paar dae het Hy weerin Kapérnaüm gekom, en die mense het gehoor dat Hy in die huis was. 2 En dadelik het baie saamgekom, sodat daar selfs by die deur nie meer plek was nie; en Hy was besig om aan hulle die woord te verkondig. […]

MARKUS 3

Die man met die verdorde hand. 1 ENHy het weer indie sinagoge gegaan, en dáár was ’n man met ’n verdorde hand. 2 En hulle het Hom in die oog gehou, of Hy hom op die sabbat gesond sou maak, sodat hulle Hom kon aanklae. 3 En Hy sê vir die man met die verdorde […]

MARKUS 4

Gelykenis van die saaier. 1 ENHy het nog ’n maal by die see begin leer; en ’n groot menigte het by Hom saamgekom, sodat Hy indie skuit geklim en op die see gaan sit het, en die hele skare was op die land by die see. 2 En Hy het hulle baie dinge geleer deur […]

MARKUS 5

Die besetene van Gádara. 1 EN hulle het aan die oorkant van die see gekom in die land vandie Gadaréners. 2 En toe Hy uit die skuit gaan, kom daar dadelik uit die grafte Hom tegemoet ’nman met ’n onreine gees, 3 wat sy verblyf in die grafte gehad het. En niemand kon selfs met […]

MARKUS 6

Jesus in Násaret verag. 1 EN Hy het daarvandaan weggegaan en in sy vaderstad gekom, en sy dissipels het Hom gevolg. 2 En toe dit sabbat geword het, begin Hy in die sinagoge te leer, en baie wat Hom gehoor het, was verslae en sê: Waar kry Hy hierdie dinge vandaan, en watter wysheid is […]

MARKUS 7

Die oorlewering van die ou mense. 1 ENdie Fariseërs en sommige van die skrifgeleerdes wat van Jerusalem gekom het, het by Hom saamgekom; 2 en toe hulle sommige van sy dissipels met onrein, dit ismet ongewaste, hande sien brood eet, het hulle dit afgekeur. 3 Want die Fariseërs en al die Jode eet nie as […]

MARKUS 8

Tweede vermeerdering van die brode. 1 IN dié daetoe daar ’n baie groot menigte was en hulle niks gehad het om te eet nie, het Jesus sy dissipels na Hom geroep en vir hulle gesê: 2 Ek voel innig jammer vir die skare, omdat hulle al drie dae by My bly en niks het om […]

MARKUS 9

1 EN Hy sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle, daar is sommige van die wat hier staan, wat die dood sekerlik nie sal smaak voordat hulle die koninkryk van Godmet krag sien kom het nie. Die verheerliking op die berg. 2 EN ná ses dae het Jesus vir Petrus en Jakobus en Johannes […]

MARKUS 10

Oor die egskeiding. 1 ENHy het opgestaan en daarvandaan deur die oorkant van die Jordaan na die gebied van Judéa gegaan; en weer het ’n skare by Hom vergader; en soos Hy gewoond was, het Hy hulle weer geleer. 2 Toe kom die Fariseërs na Hom; en,om Hom te versoek, stel hulle Hom die vraag […]