HOOGLIED 1

Die bruid verlang na die bruidegom en soek hom. 1 DIEhooglied van Salomo. 2 Laat hy my kus met kusse van sy mond; want u liefde is kosteliker as wyn. 3 U salf is aangenaam van geur, unaam is soos salf wat uitgegiet is; daarom het die jonkvroue u lief. 4 Trek my agter u […]

HOOGLIED 2

1 EK is ’nnarsing van Saron, ’n lelie van die dale. 2 Soos ’n lelie tussen die dorings, so is my vriendin onder die dogters. 3 Soos ’n appelboom onder die bome van die bos, so is my beminde onder die seuns. Ek het verlang om in sy skaduwee te sit, en sy vrugte is […]

HOOGLIED 3

1 OP my bed snags het ek gesoek na my sielsbeminde, ek het na hom gesoek, maar hom nie gevind nie. 2 Ek wil dan opstaan en in die stad rondgaan, in die strate en op die pleine wil ek na my sielsbeminde soek; ek het na hom gesoek, maar hom nie gevind nie. 3 […]

HOOGLIED 4

1 HOE mooi is u tog, my vriendin, hoe mooi is u tog, u oë issoosduiwedeur u sluier heen;u hare is soos ’n kudde bokke wat van die gebergte vanGílead afgolf. 2 U tande is soos ’n kudde pas geskeerdeskapewat van die drinkplek opkom, wat almal tweelinge het, en geeneen onder hulle is sonder lam […]

HOOGLIED 5

1 EK het in my tuin gekom, my susterbruid, ek het mymirre met my balsem gepluk,ek het geëet van my heuningkoek met my heuning, ek het gedrink my wyn met my melk; eet, vriende, drink en word dronk, bemindes. 2 Ek het geslaap, maar my hart het gewaak. Hoor, my bemindeklop: Maak vir my oop, […]

HOOGLIED 6

1 WAAR het u beminde heengegaan,o skoonste onder die vroue? Waarheen het u beminde hom gewend, dat ons hom saam met u kan soek? 2 My beminde het afgeloop nasy tuin, na diebalsembeddings om hom te vermaak in die tuine en omlelies te versamel. 3 Ek is my beminde s’n, en my beminde is myne […]

HOOGLIED 7

1 HOE mooi is u skrede in die skoene,o edele dogter! Die golwende lyne van u heupe is soos halssierade, ’n werk van kunstenaarshande. 2 U nawel is ’n ronde kom — laat die gemengde wyn nie ontbreek nie. U liggaam is ’n hoop koring, omring deurlelies. 3 U twee borste is soos twee lammers, […]