RIGTERS 1

Nuwe veroweringe. Verslapping van die stamme in die verdrywing van die Kanaäniete. 1 EN ná die dood van Josua het die kinders van IsraeldieHeregeraadpleeg en gesê:Wie van ons moet eerste optrek teen die Kanaäniete om teen hulle te veg? 2 En dieHerehet gesê: Juda moet optrek. Kyk, Ek gee die land in sy hand. 3 […]

RIGTERS 2

Die Engel van God bestraf Israel by Bogim. 1 TOE trek die Engel van dieHerevan Gilgal op na Bogim en sê: Ek het julle uit Egipte laat optrek en julle gebring in die land wat Ek julle vaders met ’n eed beloof het, en gesê:Ek sal my verbond met julle in ewigheid nie verbreek nie; […]

RIGTERS 3

1 EN dit isdie nasies wat dieHerelaat oorbly het om Israel, almal wat al die oorloë van Kanaän nie geken het nie, deur hulle op die proef te stel — 2 net dat die geslagte van die kinders van Israel dit kan weet — om hulle te leer oorlog voer, ten minste die wat daar […]

RIGTERS 4

Debóra en Barak verlos Israel van Jabin, ’n Kanaänitiese koning. 1 MAAR ná die dood van Ehudhet die kinders van Israel weer gedoen wat verkeerd was in die oë van dieHere. 2 Daarom het dieHerehulleverkoop in die hand vanJabin, die koning van Kanaän, wat in Hasor geregeer het; en sy leërowerste was Sísera, ’n inwoner […]

RIGTERS 5

Lofsang van Debóra. 1 OP dié dag het Debóra en Barak, die seun van Abinóam,gesing en gesê: 2 Omdat aanvoerders aangevoer het in Israel,omdat die volk hom gewillig getoon het — prys dieHere! 3 Hoor, o konings! Luister,o vorste! Ek, tot eer van dieHerewil ek sing, tot eer van dieHere, die God van Israel, wil […]

RIGTERS 6

Gídeon word deur God gestuur om Israel van die Midianiete te verlos. 1 MAAR toe die kinders van Israelgedoen het wat verkeerd was in die oë van dieHere, het dieHerehulle oorgegee in die handvan die Midianiete, sewe jaar lank. 2 En die Midianiete het die oorhand oor Israel gekry; vanweë die Midianiete het die kinders […]

RIGTERS 7

Driehonderd Israeliete verdryf die Midianiete. 1 DAARNA hetJerúbbaäl, dit is Gídeon, en al die manskappe wat by hom was, vroeg klaargemaak, en hulle het laer opgeslaan bydie fontein Harod, terwyl die laer van die Midianiete ten noorde van hom was, van die heuwelMore af in die dal. 2 Toe sê dieHerevir Gídeon: Die manskappe by […]

RIGTERS 8

Moeilikhede met Efraim. Sukkot en Pnuel. Gídeon weier om oor Israel te regeer. 1 TOE sê die manskappe van Efraim vir hom: Wat is dit wat u ons aangedoen het, dat u ons nie geroep het toe u weggetrek het om teen die Midianiete te veg nie? En hulle het heftig met hom getwis. 2 […]

RIGTERS 9

Misdade van Abiméleg. Sy val. 1 EN Abiméleg, die seun van Jerúbbaäl, het heengegaan na Sigem,na die broers van sy moeder, en hy het met hulle en met die hele geslag van sy moeder se familie gespreek en gesê: 2 Spreek tog voor die ore van aldie burgers van Sigem: Wat is vir julle beter […]

RIGTERS 10

Tola en Jaïr is rigters. 1 EN ná Abiméleg het Tola, die seun van Pua, die seun van Dodo, ’n man uit Íssaskar, opgetree om Israel te verlos; en hy het gewoon in Samir op diegebergte van Efraim. 2 En hy het Israel drie-en-twintig jaar lank gerig; en hy het gesterwe en is in Samir […]