JESAJA 1

’n Sondige volk word geoordeel. 1 DIEgesig van Jesaja, die seun van Amos, wat hy gesien het met betrekking tot Juda en Jerusalem, in die dae vanUssía,Jotam,AgasenHiskía, die konings van Juda. 2 Hoor, o hemele, en luister, o aarde, want dieHerespreek: Ek het kinders grootgemaak en verhoog, maar húlle het teen My oortree. 3 ’n […]

JESAJA 2

Deur strafgerig tot verheerliking. 1 DIE woord watJesaja, die seun van Amos, gesien het met betrekking tot Juda en Jerusalem. 2 Enaan die einde van die dae sal die berg van die huis van dieHerevasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo die heuwels, enal die nasies sal daarheen toestroom. 3 En […]

JESAJA 3

1 WANT kyk, die HereHerevan die leërskare sal uit Jerusalem en uit Juda wegneemdie stut en die steun, elke stut van brood en elke stut van water, 2 die held en die krygsman, die regter en die profeet en die waarsêer en die oudste; 3 die owerste oor vyftig en die aansienlike en die raadsman […]

JESAJA 4

1 ENin dié dag sal sewe vroue een man aangryp en sê: Ons eie brood sal ons eet en ons eie kleed aantrek; laat net jou naam oor ons genoem word, neem ons smaadheid weg. 2 In dié dagsal die Spruit van dieHerewees tot sieraad en heerlikheid, en die vrug van die land tot hoogheid […]

JESAJA 5

Die strafgerig van God oor sy bedorwe volk. 1 LAAT my tog sing vanmy Beminde; ’n lied van my Beminde oorsy wingerd! My Beminde het ’n wingerd op ’n vrugbare heuwel. 2 EnHy het dit omgespit en die klippe daar uitgehaal en dit beplant met edel wingerdstokke; en Hy het ’n toring daar binne-in gebou […]

JESAJA 6

Jesaja as profeet geroep. 1 IN die sterfjaar van koningUssíahet ek die Here sien sit op ’n hoë en verhewe troon, terwyl sy some die tempel gevul het. 2 Serafs het bo Hom gestaan; elkeen hetses vlerke gehad:met twee het hy sy aangesig bedek, en met twee het hy sy voete bedek, en met twee […]

JESAJA 7

Die Immánuel-teken. 1 EN in die dae van Agas, die seun van Jotam, die seun van Ussía, die koning van Juda, hetResin, die koning van Aram, metPeka, die seun van Remália, die koning van Israel, opgetrek na Jerusalem om daarteen oorlog te voer; maar hy kon nie daarteen veg nie. 2 Toe hulle aan die […]

JESAJA 8

’n Ander teken van die strafgerig. 1 VERDER het dieHereaan my gesê: Neem vir jou ’n groot tafel enskrywe daarop met ’n mensegriffel: Netnou is daar buit, gou is daar roof; 2 en Ek wil vir My vertroubare getuies neem: Uría, die priester, en Sagaría, die seun van Jeberégja. 3 En ek het na die […]

JESAJA 9

Voorspelling van die Messíasryk. 1 DIEvolkwat in duisternis wandel, het ’n groot lig gesien; die wat woon in die land van die doodskaduwee, oor hulle het ’n lig geskyn. 2 U het die nasie vermenigvuldig, hulle vreugde groot gemaak; hulle is vrolik voor u aangesig soos iemand vrolik is in die oestyd, soos iemand juig […]

JESAJA 10

1 WEE hulle wat heillose insettinge tot wet maak, en die skrywers wat moeite ywerig voorskrywe, 2 om die armes van die gereg weg te stoot en om dieellendiges onder my volk van die reg te beroof, sodat die weduwees hulle buit kan word en hulle die wese kan plunder. 3 Maar wat sal julle […]