NÚMERI 1

Telling van die Israeliete in die woestyn Sinai. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreekin die woestyn Sinai,in die tent van samekoms, op die eerste van die tweede maand, in die tweede jaar nadat hulle uit Egipteland uitgetrek het, en gesê: 2 Neem julle die volle getal van die hele vergadering van die kinders van Israel […]

NÚMERI 2

Die laerorde. 1 EN dieHerehet met Moses en Aäron gespreek en gesê: 2 Die kinders van Israel moet laer opslaan elkeen by sy vaandel by die veldtekens van hulle families; op ’n afstand rondom die tent van samekoms moet hulle laer opslaan. 3 En die wat aan die oostekant, teen sonop, laer opslaan, moet wees: […]

NÚMERI 3

Telling van die Leviete. 1 EN dit is die nakomelinge van Aäron en Moses op die dag toe dieHeremet Moses op die berg Sinai gespreek het. 2 En dit is die name van die seuns van Aäron: die eersgeboreneNadab, daarna Abíhu, Eleásar en Ítamar. 3 Dit is die name van die seuns van Aäron,die gesalfde […]

NÚMERI 4

Die diens van die Leviete. 1 EN dieHerehet met Moses en Aäron gespreek en gesê: 2 Neem die volle getal van die seuns van Kehat op, onder die seuns van Levi uit, volgens hulle geslagte, volgens hulle families, 3 van dertig jaar oud en daarbo, tot vyftig jaar, almal wat dienspligtig is, om werk by […]

NÚMERI 5

Bevel om al die onreines buitekant die laer af te sonder. 1 EN dieHerehet met Moses gespreek en gesê: 2 Gee bevel aan die kinders van Israel dat hulle uit die laer wegstuur aldie melaatse mense en almal wat’n vloeiing het, en almal wat deur’n lyk onrein is. 3 Man sowel as vrou moet julle […]

NÚMERI 6

Wet oor die nasireërsgelofte. 1 EN dieHerehet met Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As ’n man of ’n vrou ’n besondere gelofte aflê, die geloftevan ’n nasireër, om hom aan dieHerete wy, 3 moet hy hom vanwyn en sterk drank onthou; wyn-asyn en asyn van […]

NÚMERI 7

Offerandes van die twaalf stamowerstes ná die oprigting en heiliging van die tabernakel. 1 EN op die dag toe Mosesdie tabernakel klaar opgerig endit gesalf en geheilig het met al sy gereedskap, en die altaar met al sy gereedskap, en hy dit gesalf en geheilig het, 2 het die owerstes van Israel,die hoofde van hulle […]

NÚMERI 8

Die opsteek van die lampe. 1 EN dieHerehet met Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met Aäron en sê vir hom: Asjy die lampe opsteek, moet die sewe lampe aan die voorkant van die kandelaar lig gee. 3 En Aäron het so gedoen: aan die voorkant van die kandelaar het hy dié lampe opgesteek soos […]

NÚMERI 9

Verhaal van die paasfees in die woestyn. 1 EN dieHerehet met Moses gespreek in die woestyn Sinai — in die tweede jaar nadat hulle uit Egipteland uitgetrek het,in die eerste maand — en gesê 2 dat die kinders van Israel die pasga op die bepaalde tyd moet hou. 3 Op die veertiende dag in hierdie […]

NÚMERI 10

Bevel om twee silwertrompette te maak. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Maak vir jou twee silwertrompette; van dryfwerk moet jy dit maak; en hulle moet vir jou dienom die vergadering byeen te roep en om die laers te laat opbreek. 3 Ashulle dan daarop blaas, moet die hele vergadering by jou […]