MALEÁGI 1

Die liefde van die Here vir sy volk. Ondank van die volk. 1 GODSPRAAK. Die woord van dieHereaanIsrael deur die diens van Maleági. 2 Ek het julle liefgehad, sê dieHere. Nogtans vra julle: Waarin het U ons liefgehad? Is Esau nie die broer van Jakob nie? spreek dieHere. Toghet Ek Jakob liefgehad, 3 maar Esau […]

MALEÁGI 2

Straf oor die priesters aangekondig. 1 EN nou,priesters, tot julle kom hierdie gebod. 2 As julle nie gehoor gee nie, en as julle dit nie ter harte neem om my Naam eer te bewys nie, sê dieHerevan die leërskare, dansal Ek die vloek onder julle stuur enjulle seëninge in ’n vloek verander; ja, Ek het […]

MALEÁGI 3

1 KYK, Ek stuurmy boodskapperwat die weg voor My uit sal baan; dansal skielik na sy tempel kom die Here na wie julle soek, naamlik die Engel van die verbond, na wie julle’n begeerte het. Kyk, Hy kom, sê dieHerevan die leërskare. 2 Maar wie kandie dag van sy koms verdra? En wie kan standhou […]

MALEÁGI 4

1 WANT kyk,die dag kom, endit brand soos ’n oond. Dan sal al die vermeteles en almal wat goddeloosheid bedrywe,’n stoppel wees; endie dag wat kom, sal hulle aan die brand steek, sê dieHerevan die leërskare; sodat dit vir hulle geen wortel of tak sal oorlaat nie. 2 Maar vir julle wat my Naam vrees,sal […]