LEVÍTIKUS 4

Die sondoffer. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê:As iemand in swakheid sondig teen een van alle gebooie van dieHereen een van die dinge wat nie gedoen mag word nie, tog doen — 3 as diegesalfde priester sondig, sodat die volk daardeur skuldig word, moet […]

LEVÍTIKUS 5

1 EN as iemand sondig —dat hy die luid uitgesproke beswering hoor, terwyl hy getuie was, dit gesien het of daarvan weet — as hy naamlik dit nie te kenne gee nie en so sy ongeregtigheidmoet dra; 2 ofas iemand enigiets aanraak wat onrein is — die aas van ’n onrein wilde dier of die […]

LEVÍTIKUS 7

Voorskrifte omtrent die skuld- en dankoffers. 1 ENdit is die wet van die skuldoffer: dit is hoogheilig. 2 Op die plek waar hulle die brandoffer slag, moet hulle die skuldoffer slag, en hy moet die bloed rondom teen die altaar uitgooi. 3 En hy moetal die vet daarvan offer: die vetstert en die vet wat […]

LEVÍTIKUS 8

Wyding van Aäron en sy seuns. 1 VERDER het dieHeremet Moses gespreek en gesê: 2 Neem Aäron en sy seuns saam met hom, endie klere endie salfolie en diesondofferbul en die twee ramme en die mandjie met ongesuurde koeke, 3 en versamel die hele vergadering by die ingang van die tent van samekoms. 4 En […]

LEVÍTIKUS 9

Eerste offerandes van Aäron. 1 ENop die agtste dag het Moses Aäron en sy seuns en die oudstes van Israel geroep 2 en aan Aäron gesê:Neem vir jou ’n bulkalf as sondoffer en’n ram as brandoffer, altwee sonder gebrek; en bring hulle voor die aangesig van dieHere. 3 En spreek met die kinders van Israel […]

LEVÍTIKUS 10

Nadab en Abíhu word deur vuur van die Here verteer. 1 EN die seuns van Aäron,Nadab en Abíhu,het elkeen sy vuurpan geneem en vuur daarin gegooi en reukwerk daarop gesit envreemde vuur voor die aangesig van dieHeregebring, wat Hy hulle nie beveel het nie. 2 Daarophet daar vuur van die aangesig van dieHereuitgegaan en hulle […]