FILIPPENSE 1

Opskrif en seëngroet. 1 PAULUS enTimótheüs, diensknegte van Jesus Christus, aan aldie heiliges in Christus Jesus wat inFilíppi is, saam metdie opsieners endiakens: 2 Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus! Paulus se liefde vir die Filippense. Vrug van sy gevangenskap. 3 EK dank my God elke maal […]

FILIPPENSE 2

1 AS daar dan enige troos in Christus is, as daar enige vertroosting van die liefde, asdaar enige gemeenskap van die Gees, as daar enigeinnige tederheid en ontferming is, 2 maak dan my blydskap volkomedeur eensgesind te wees en dieselfde liefde te hê, een van siel, een van sin. 3 Moenie iets doen uitselfsug of […]

FILIPPENSE 3

Waarskuwing teen valse apostels. Vermaning om die vrugte van die Gees voort te bring. 1 VERDER, my broeders,verbly julle in die Here. Dit is vir my nie lastig om dieselfde dinge aan julle te skrywe nie, en dit gee julle sekerheid. 2 Let opdie honde; let op die slegte arbeiders; let opdie versnyding. 3 Wantóns […]

FILIPPENSE 4

1 DAAROM, my geliefde broeders, na wie ek ookverlang,my blydskap en kroon,staan so vas in die Here, geliefdes. 2 Ek vermaan Euódia en ek vermaan Síntiché omeensgesind te wees in die Here. 3 En ek vra jou ook, opregte metgesel, wees hierdie vroue behulpsaam wat met my saam gestry het in die evangelie, ook saam […]