MATTHÉÜS 1

Afkoms van Jesus Christus na die vlees. 1 DIEgeslagsregister van Jesus Christus,die seun van Dawid,die seun van Abraham: 2 Abraham was die vader van Isak, en Isak die vader van Jakob, en Jakob die vader van Juda en sy broers; 3 en Juda was die vader van Peres en Serag by Tamar, en Peres was […]

MATTHÉÜS 2

Die wyse manne uit die Ooste. 1 EN toeJesus te Betlehem in Judéa gebore is, in die dae van koning Herodes, het daar wyse manneuit die Ooste in Jerusalem aangekom 2 en gesê: Waar is die Koning van die Jode, wat gebore is? Want ons hetsy ster in die Ooste gesien en gekom om Hom […]

MATTHÉÜS 4

Die versoeking van Jesus. 1 TOE isJesus deur die Gees weggelei die woestyn in om versoek te word deur die duiwel. 2 En nadat Hyveertig dae en veertig nagte gevas het, het Hy naderhand honger geword. 3 En die versoeker het na Hom gekom en gesê: As U die Seun van God is, sê dat […]

MATTHÉÜS 5

Die bergpredikasie. Die saligsprekinge. 1 EN toe Hy die skare sien, het Hy op dieberg geklim; en nadat Hy gaan sit het, het sy dissipels na Hom gekom; 2 en Hy het sy mond geopen en hulle geleer en gesê: 3 Salig is die watarm van gees is, want aanhulle behoort die koninkryk van die […]

MATTHÉÜS 6

Bergpredikasie (vervolg). Liefdadigheid, gebed en vas. 1 PAS op dat julle nie jul liefdadigheid voor die mense bewys om deur hulle gesien te word nie; anders het julle geen loon by julle Vader wat in die hemele is nie. 2 Wanneer jy dan liefdadigheid bewys, moenie ’n trompet voor jou blaas soos die geveinsdes in […]

MATTHÉÜS 7

Bergpredikasie (einde). Die oordeel uit die hoogte. Die heilige vir die honde gee. Die aanhoudende gebed. Die nou en die wye poort. Valse profete. Hoor en doen. 1 MOENIE oordeel nie,sodat julle nie geoordeel word nie. 2 Want met die oordeel waarmee julle oordeel, sal julle geoordeel word;en met die maat waarmee julle meet, sal […]

MATTHÉÜS 8

Die genesing van ’n melaatse. 1 EN toe Hy van die berg afkom, het groot menigtes Hom gevolg; 2 en daar het ’n melaatse man gekom envoor Hom neergeval en gesê: Here, as U wil, kan U my reinig. 3 Daarop steek Jesus die hand uit enraak hom aan en sê: Ek wil; word gereinig! […]

MATTHÉÜS 9

Die verlamde man in Kapérnaüm. 1 EN nadat Hy in die skuit geklim het, het Hy oorgevaar en insy eie stad gekom. 2 En hulle het ’n verlamde man wat op ’n bed lê, na Hom gebring.En toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy aan die verlamde: Seun, hou goeie moed, jou sondes is jou […]