II KONINGS 1

Siekte en dood van Ahásia, koning van Israel, volgens die voorspelling van Elía. 1 EN Moab het na die doodvan Agab van Israelafvallig geword. 2 En Ahásia het deur die tralievenster in sy bo-kamer, in Samaría, geval en siek geword. Toe stuur hy boodskappers uit en sê vir hulle: Gaan raadpleeg Baäl-Sebub, die god vanEkron, […]

II KONINGS 3

Wonderbare verlossing van die verbonde leërs van Juda, Israel en Edom. 1 EN Joram, die seun van Agab, het koning geword oor Israel in Samaría in die agttiende jaar van Jósafat, die koning van Juda, en hy het twaalf jaar geregeer. 2 En hy het gedoen wat verkeerd was in die oë van dieHere, maar […]

II KONINGS 5

Naäman, die Arameër, word genees van sy melaatsheid. Gehási word melaats. 1 EN Naäman, die leërowerste van die koning van Aram, was ’n groot man voor sy heer en hoog in aansien; want deur hom het dieHereaan die Arameërs ’n oorwinning gegee; en die man was ’n dapper held,maarmelaats. 2 En die Arameërs hetin bendes […]

II KONINGS 7

1 TOE sê Elísa: Hoor die woord van dieHere! So spreek dieHere:Môre omtrent sulke tyd sal ’n maat fynmeel ’n sikkel, en twee mate gars ’n sikkel kos in die poort van Samaría. 2 Maar die adjudant op wie se arm die koning geleun het, antwoord die man van God en sê:Al maak dieHereook vensters […]

II KONINGS 8

Die sewe jaar hongersnood. Die eiendom van die Sunamitiese vrou. 1 EN Elísa het met die vrou gespreekwie se seun hy lewendig gemaak het, en gesê: Maak jou klaar en vertrek, jy met jou huisgesin, en vertoef as vreemdeling waar jy kan vertoef,want dieHerehet ’n hongersnood geroep — wat ook vir sewe jaar oor die […]

II KONINGS 9

Jehu word koning van Israel en begin met die uitroeiing van Agab se geslag. 1 TOE roep die profeet Elísa een vandie profete-seuns en sê vir hom: Gord jou heupe en neem hierdiekruik met olie in jou hand en gaan naRamot in Gílead. 2 As jy daar kom, kyk dan waarJehu, die seun van Jósafat, […]

II KONINGS 10

Uitroeiing van die geslag van Agab en van die profete van Baäl. 1 EN Agab het sewentig seuns gehad inSamaría. Toe skryf Jehu ’n brief, en hy stuur dit na Samaría aan die owerstes van Jísreël, die oudstes, en aan die opvoedersvan die seunsvan Agab, en sê: 2 As hierdie brief dan nou by julle […]