I TIMÓTHEÜS 1

Opskrif en seëngroet. 1 PAULUS, ’n apostel van Jesus Christus,volgens die bevelvan God, ons Verlosser, en van die Here Jesus Christus, ons Hoop, 2 aanTimótheüs,myware kind in die geloof: Genade, barmhartigheid, vrede van God onse Vader en Christus Jesus, onse Here! Die ware evangelie. 3 SOOS ek jou versoek het toe ek na Macedónië op […]

I TIMÓTHEÜS 2

Gebed vir alle mense. 1 IN die eerste plek vermaan ek dan datsmekinge, gebede, voorbedes, danksegginge gedoen moet word vir alle mense; 2 vir konings enalmal wat hooggeplaas is, sodat ons ’n rustige en stil lewe kan lei in alle godsvrug en waardigheid. 3 Want dit is goed en aangenaam voorGod, ons Verlosser, 4 wat […]

I TIMÓTHEÜS 3

Pligte van die opsieners en diakens. 1 DIT is ’n betroubare woord: as iemand na ’n opsienersamp verlang, begeer hy ’n voortreflike werk. 2 ’n Opsiener dan moet onberispelik wees, die man van een vrou, nugter, ingetoë, fatsoenlik,gasvry,bekwaam om te onderrig; 3 geen drinker, geen vegter, geen vuilgewinsoeker nie, maar vriendelik; geen strydlustige, geen geldgierige […]

I TIMÓTHEÜS 4

Die afval van die laaste dae. 1 MAAR die Geessê uitdruklik datin die laaste tye sommige van die geloof afvallig sal word enverleidende geeste en leringe van duiwels sal aanhang 2 deur die geveinsdheid van leuenaars watgebrandmerk is in hulle eie gewete, 3 wat verbied om te trou engebieddat die mense hulle moet onthou van […]

I TIMÓTHEÜS 5

Die grysaards en die weduwees. 1 ’nBEJAARDE man moet jy nie hard bestraf nie, maar vermaan hom soos ’n vader, jongeres soos broers, 2 bejaarde vroue soos moeders, jongeres soos susters in alle reinheid. 3 Eer die weduweeswat waarlik weduwees is. 4 Maar as ’n weduwee kinders of kleinkinders het, laat hulle eers leerom teenoor […]

I TIMÓTHEÜS 6

Die pligte van diensknegte. 1 ALMAL watdiensknegte is onder ’n juk, moet hulle eie here alle eer waardig ag, sodatdie Naam van God en die leer nie belaster mag word nie. 2 En die wat gelowige here het, moet hulle nie verag omdat hullebroeders is nie, maar moet hulle des te meer dien, omdat hulle […]