I SAMUEL 1

Die gelofte van Hanna. Geboorte van Samuel. 1 DAAR was ’n sekere man uit Ramatáim, ’n Sufiet,uit die gebergte van Efraim, en sy naam wasÉlkana, die seun van Jeróham, die seun van Elíhu, die seun van Tohu, die seun van Suf, ’n Efratiet. 2 En hy het twee vroue gehad; die naam van die een […]

I SAMUEL 2

Lofsang van Hanna. 1 TOE het Hanna gebid en gesê:My hart jubel in dieHere,my horing is hoog in dieHere; my mond is wyd oop oor my vyande, want ekverheug my in u verlossing. 2 Niemand is heilig soos dieHerenie; ja,daar is niemand buiten U, en daar isgeen rots soos onse God nie. 3 Spreek nie […]

I SAMUEL 4

Die Filistyne verslaan Israel en neem die verbondsark. Dood van Eli se seuns en van Eli self. 1 EN die woord van Samuel het tot die hele Israel gekom. En Israel het uitgetrek vir die geveg, die Filistyne tegemoet, en hulle het laer opgeslaan byEbenhaéser; maar die Filistyne het laer opgeslaan byAfek. 2 Toe die […]

I SAMUEL 5

Die ark in Filistéa. 1 EN die Filistyne het die ark van God geneem en dit vanEbenhaéser af naAsdod gebring. 2 Daarop het die Filistyne die ark van God geneem en dit in die huis vanDagon gebring en dit langs Dagon neergesit. 3 Toe die Asdodiete vroeg die volgende môre daarheen gaan, sien hulle Dagon […]

I SAMUEL 6

Die ark word teruggestuur. 1 EN toe die ark van dieHeresewe maande lank in die land van die Filistyne was, 2 het die Filistyne die priesters en diewaarsêers geroep en gesê: Wat moet ons met die ark van dieHeredoen? Gee ons te kenne waarmee ons dit na sy plek kan wegstuur. 3 En hulle sê: […]

I SAMUEL 7

1 TOE het die manne vanKirjat-Jeárim gekom en die ark van dieHeregaan haal en dit in die huis vanAbinádab op die heuwel gebring; en hulle het sy seun Eleásar geheilig om die ark van dieHerete bewaak. Neerlaag van die Filistyne by Mispa. 2 EN van die dag af dat die ark in Kirjat-Jeárim gebly het, […]

I SAMUEL 8

Die volk wil ’n koning hê. 1 EN toe Samuel oud was,het hy sy seuns as rigters oor Israel aangestel. 2 Die naam van sy eersgeborene was Joël, en die naam van sy tweede Abía, rigters inBerséba. 3 Maar sy seuns het nie in sy weë gewandel nie: hulle hetonregverdige wins agternageloop enomkoopgeskenke aangeneem en […]

I SAMUEL 9

Saul word as koning gesalf. 1 EN daar was ’n man van Benjamin met die naam vanKis, die seun van Abíël, die seun van Seror, die seun van Begorat, die seun van Afíag, ’n Benjaminiet, ’n vermoënde man. 2 En hy het ’n seun gehad met die naam van Saul, ’n jongman en mooi gebou, […]