II SAMUEL 2

Dawid word koning oor Juda, en Isbóset koning oor Israel. 1 EN daarna het DawiddieHeregeraadpleeg en gesê: Sal ek optrek in een van die stede van Juda? En dieHerehet hom geantwoord: Trek op. Toe sê Dawid: Waarheen moet ek optrek? En Hy antwoord: Na Hebron. 2 En Dawid het daarheen opgetrek, en ook sytwee vroue, […]

II SAMUEL 3

1 EN daar was ’n lang oorlog tussen die huis van Saul en die huis van Dawid, en Dawid het altyd sterker geword, maar die huis van Saul altyd swakker. Seuns van Dawid wat in Hebron gebore is. 2 ENvir Dawid is daar seuns in Hebron gebore. En sy eersgeborene was Amnon,by Ahínoam uit Jísreël; […]

II SAMUEL 4

Isbóset word vermoor. Dawid wreek sy dood. 1 TOE die seun van Saul hoor dat Abner in Hebron gesterf het,het sy hande slap geword, en die hele Israel was verskrik. 2 En die seun van Saul het twee manne, owerstes van bendes, gehad: die naam van die een was Báëna en die naam van die […]

II SAMUEL 5

Dawid word deur al die stamme as koning erken. Hy neem Jerusalem in en verslaan die Filistyne. 1 TOEkom al die stamme van Israel na Dawid in Hebron, en hulle spreek en sê: Hier is ons,u been en u vlees is ons! 2 Gister sowel as eergister toe Saul koning oor ons was,het ú Israel […]

II SAMUEL 6

Dawid bring die ark na Jerusalem oor. 1 DAARNA het Dawid weer al die uitgesoektes in Israel, dertigduisend, versamel; 2 enDawid het hom klaargemaak en met al die mense opgetrek wat by hom was, van Báäle-Juda, om die ark van God, waaroor die Naam uitgeroep is, die Naam van dieHerevan die leërskarewat op die gérubs […]

II SAMUEL 8

Dawid onderwerp die Filistyne en Moab, Soba en Aram. Sy staatsamptenare. 1 ENdaarna het Dawid die Filistyne verslaan en hulle onderwerp; en Dawid het die gesag oor die moederstad uit die hand van die Filistyne geneem. 2 Hy het die Moabiete ook verslaan en hulle gemeet met ’n lyn deur hulle op die grond te […]

II SAMUEL 9

Die edelmoedige gedrag van Dawid teenoor Mefibóset, die seun van Jónatan. 1 EN Dawid het gesê: Is daar nog iemand oor van die huis van Saul,dat ek aan hom guns kan bewys ter wille van Jónatan? 2 En die huis van Saul het ’n dienaar gehad, met die naam vanSiba; en hulle het hom na […]