Opskrif en seëngroet. 1 PAULUS en Silvánus en Timótheüs aan die gemeente van die Thessalonicense in God onse Vader en die Here Jesus Christus: 2 Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus! Die vooruitgang en standvastigheid van die gemeente in geloof en liefde nieteenstaande die vervolginge. 3 ONS […]
Category Archives: II THESSALONICENSE
II THESSALONICENSE 2
Die wederkoms van Christus sal voorafgegaan word deur die openbaring van die Antichris. 1 MAAR ons vra julle, broeders,met die oog op die wederkoms van onse Here Jesus Christus enons vereniging met Hom, 2 om nie gou julle verstand te verloor of verskrik te word nie —deur gees ofdeur woord ofdeur brief wat van ons […]
II THESSALONICENSE 3
Verskillende vermaninge. Groete. 1 VERDER, broeders,bid vir ons dat die woord van die Here sy snelle loop mag hê en verheerlik word net soos by julle; 2 en dat ons verlos mag word van die verkeerde en slegte mense, wantdie geloof is nie die deel van almal nie. 3 Maardie Here is getrou; Hy sal […]