NAHUM 1

Die toorn van die Here oor sy vyande en sy goedertierenheid oor sy volk. 1 GODSPRAAK oorNinevé. Die boek van die gesig van Nahum, die Élkosiet. 2 ’n Jaloerse God en ’n wreker is dieHere, ’n wreker is dieHere, en vol grimmigheid; ’n wreker is dieHerevir sy teëstanders, en Hy behoudie toornteen sy vyande. 3 […]

NAHUM 2

Die val van Ninevé. 1 ’nVERWOESTER trek teen jou op; bewaak die vesting, kyk uit langs die weg, versterk die lendene, versterk jou met alle mag! 2 Want dieHereherstel die heerlikheid van Jakob net soos die heerlikheid van Israel; want plunderaars het hulle geplunder en hulle wingerdlote verniel. 3 Die skild van sy helde is […]

NAHUM 3

Die sondes van Ninevé en sy verwoesting. 1 WEE die bloedstad wat louter bedrog, vol geweld is,terwyl rowery nie ophou nie! 2 Hoor, die sweep! En hoor,die gedreun van wiele! En perde wat jaag, en waens wat stamp! 3 Ruiters op ’n galop en geglinster van swaarde en geblits van spiese! En ’n menigte wat […]