JOHANNES 1

Die vleeswording van die Woord. 1 IN die begin wasdie Woord, en die Woord wasby God, en die Woordwas God. 2 Hy was in die begin by God. 3 Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. 4 In Hom was lewe, en die lewe […]

JOHANNES 3

Jesus onderrig Nikodémus aangaande die wedergeboorte. 1 EN daar was ’n man uit die Fariseërs met die naam vanNikodémus,’n owerste van die Jode. 2 Hy het in die nag na Jesus gekom en vir Hom gesê: Rabbi, ons weet dat U ’n leraar is wat van God gekom het, want niemand kanhierdie tekens doen wat […]

JOHANNES 4

Die Samaritaanse vrou. 1 TOE die Here dan verneem dat die Fariseërs gehoor het dat Jesus meer dissipels maak endoop as Johannes — 2 alhoewel Jesus self nie gedoop het nie, maar sy dissipels — 3 het HyJudéa verlaat enweer na Galiléa gegaan. 4 En Hy moes deur Samaría gaan. 5 Hy kom toe by […]

JOHANNES 5

Genesing van die siek man in Betésda. 1 HIERNA was daar ’n fees van die Jode, en Jesus het opgegaan na Jerusalem. 2 En daar is in Jerusalem by die Skaapspoort ’n bad met vyf pilaargange wat in Hebreeus Betésda genoem word. 3 Daarin het ’n groot menigte siekes gelê, blindes en kreupeles en lammes, […]

JOHANNES 6

Die vermeerdering van die brode. 1 DAARNA hetJesus na die oorkant van die see van Galiléa, dit is, van Tibérias, gegaan; 2 en ’n groot menigte het Hom gevolg, omdat hulle sy tekens gesien het wat Hy aan die siekes doen. 3 En Jesus het opdie berg geklim en daar met sy dissipels gaan sit. […]

JOHANNES 7

Ongeloof van Jesus se broers. 1 EN daarna het Jesus in Galiléa rondgegaan, wantHy wou nie in Judéa rondgaan nie,omdat die Jode probeer het om Hom dood te maak. 2 En die fees van die Jode,die huttefees, was naby. 3 Sy broers het toe vir Hom gesê: Vertrek hiervandaan en gaan na Judéa, sodat u […]

JOHANNES 8

Die owerspelige vrou. 1 MAAR Jesus het na die Olyfberg gegaan. 2 Envroeg in die môre het Hy weer in die tempel gegaan, en al die mense het na Hom gekom, enHy het gaan sit en hulle geleer. 3 En die skrifgeleerdes en die Fariseërs het ’n vrou wat in egbreuk betrap was, na Hom […]

JOHANNES 9

Genesing van die man wat blind gebore was. 1 EN toe Hy verbygaan, sien Hy ’n man wat blind was van sy geboorte af. 2 En sy dissipels vra Hom en sê: Rabbi, wie het gesondig, hierdie man ofsy ouers, dat hy blind gebore is? 3 Jesus antwoord: Hy het nie gesondig nie, en sy […]

JOHANNES 10

Die gelykenis van die goeie herder. 1 VOORWAAR, voorwaar Ek sê vir julle, wie nie by die deur in die skaapstal ingaan nie, maar van ’n ander kant af inklim, hy is ’n dief en ’n rower. 2 Maar hy wat by die deur ingaan, is ’n herder van die skape. 3 Vir hom maak […]