SEFÁNJA 1

Bedreiginge teen Jerusalem en Juda. 1 DIE woord van dieHerewat gekom het tot Sefánja, die seun van Kusi, die seun van Gedálja, die seun van Amárja, die seun van Hiskía, in die dae van Josía, die seun van Amon, koning van Juda. 2 Saamskraap, wegraap sal Ek alles van die aardbodem af weg, spreek dieHere. […]

SEFÁNJA 2

Verootmoedig julle vóór die wêreldgerig. 1 KOM tot julleself, ja, kom tot inkeer, o nasie wat nie skaam word nie! 2 Voordat die besluit baar — soos kaf gaan die dag verby — voordat daar oor julle kom die toorngloed van dieHere, voordat oor julle kom die dag van die toorn van dieHere. 3 Soek […]

SEFÁNJA 3

Die oordeel oor Jerusalem. 1 WEE die opstandige en die besoedelde,die verdrukkende stad. 2 Dit luister na geen stem nie, dit neem geen tugtiging aan nie; op dieHerevertrou dit nie, tot sy God kom dit nie nader nie. 3 Sy vorste binne-in hom isbrullende leeus; sy regters isaandwolwe wat niks vir die môre oorlaat nie. […]