II TIMÓTHEÜS 1

Opskrif en seëngroet. 1 PAULUS, ’n apostel van Jesus Christusdeur die wil van God, ooreenkomstigdie belofte van die lewe wat in Christus Jesus is, 2 aanTimótheüs,mygeliefde kind: Genade, barmhartigheid, vrede van God die Vader en Christus Jesus, onse Here! Liefde van Paulus vir Timótheüs. Vermaning om standvastig te wees in die geloof en in die […]

II TIMÓTHEÜS 3

Verskriklike verdorwenheid van die laaste dae. 1 MAAR weet dit, dat daarin die laaste dae swaar tye sal kom. 2 Want die mense sal liefhebbers van hulleself wees, geldgieriges, grootpraters, trotsaards, lasteraars, ongehoorsaam aan hulle ouers, ondankbaar, onheilig, 3 sonder natuurlike liefde, onversoenlik, kwaadsprekers, bandeloos, wreed, sonder liefde vir die goeie, 4 verraaiers, roekeloos, verwaand, […]

II TIMÓTHEÜS 4

1 EK besweer jou dan voor God en die Here Jesus Christus, wat die lewende en die dode sal oordeel bysy verskyning en sy koninkryk: 2 verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig;weerlê, bestraf,vermaan in alle lankmoedigheid en lering; 3 wantdaar sal ’n tyd wees wanneer hulle diegesonde leer nie sal verdra nie, maar,omdat […]