I JOHANNES 1

Die Woord het in die vlees verskyn. 1 WAT van die begin af was, wat ons gehoor het, watons met ons oë gesien het, watons aanskou het enons hande getas het aangaande die Woordvan die lewe — 2 en die lewe is geopenbaar, en ons het dit gesien, enons getuig en verkondig aan julledie ewige […]

I JOHANNES 2

1 MY kinders, ek skryf hierdie dinge aan julle, dat julle nie moet sondig nie; en as iemand gesondig het,ons het ’nVoorspraak by die Vader, Jesus Christus, die Regverdige. 2 EnHy is ’n versoening vir ons sondes, en nie alleen vir ons s’n nie, maarook virdié vandie hele wêreld. Onderhouding van die gebooie. Broederliefde. Verloëning […]

I JOHANNES 3

Die kinders van God. 1 KYKwat ’n groot liefde die Vader aan ons bewys het, datons kinders van God genoem kan word! Om hierdie rede ken die wêreld ons nie, omdatdit Hom nie geken het nie. 2 Geliefdes,nou is ons kinders van God, endit is nog nie geopenbaar wat ons sal wees nie; maar ons […]

I JOHANNES 5

Die geloof in Jesus en die gevolge daarvan. 1 ELKEEN wat glo datJesus die Christus is, isuit God gebore; enelkeen wat die Vader liefhet, het ook die een lief wat uit Hom gebore is. 2 Hieraan weet ons dat ons die kinders van God liefhet: wanneer ons God liefhet en sy gebooie bewaar. 3 Wantdit […]