SPREUKE 1

Inleiding. 1 DIEspreuke van Salomo, die seun van Dawid, die koning van Israel, 2 om wysheid en tug te ken, om woorde van insig te verstaan, 3 om aan te neem tug wat verstandig maak, geregtigheid en reg en regverdigheid; 4 om aan dieeenvoudigesskranderheid te gee, aan die jongeling kennis en oorleg; 5 laat die […]

SPREUKE 2

Die waarde van wysheid. 1 MY seun, as jy my woorde aanneem enmy gebooie by jou bewaar, 2 sodat jy jou oor laat luister na wysheid, jou hart neig tot verstand; 3 ja, as jy na die insig roep, na die verstand jou stem verhef, 4 as jy daarna soeksoos na silwer en dit naspeur […]

SPREUKE 3

1 MY seun, vergeet my onderwysing nie, enlaat jou hart my gebooie bewaar; 2 want dit sallengte van dae en jare van lewe en vrede vir jou vermeerder. 3 Laat liefde en trou jou nie verlaat nie;bind dit om jou hals,skryf dit op die tafel van jou hart, 4 dan sal jy genade vind en […]

SPREUKE 4

Verkry wysheid en vermy die goddeloosheid. 1 HOOR, julle seuns, na die tug van die vader, en luister om insig te leer ken; 2 want ek gee aan julle goeie lering, verlaat my onderwysing nie. 3 Want toe ek ’n seun was by my vader,teer en ’n enigste voor my moeder, 4 het hy my […]

SPREUKE 5

Waarskuwing teen die ontugtige vrou. 1 MY seun, luister na my wysheid, neig jou oor tot my insig, 2 dat jy volle oorleg kan behou en jou lippekennis kan bewaar; 3 want die lippe van dievreemdevroudrup heuningstroop, en haar verhemelte isgladder as olie, 4 maar op die end is sybitter soos wildeals, soos ’n swaard […]

SPREUKE 7

1 MY seun, onderhou my woorde en bewaar my gebooie by jou; 2 onderhou my gebooie, dan sal jy lewe, en my onderwysing soosjou oogappel; 3 bind hulle aan jou vingers, skryf hulle op die tafel van jou hart. 4 Sê aan die wysheid: Jy is my suster! en noem die verstandjouvertroueling, 5 sodat hulle […]

SPREUKE 8

Die uitnemendheid van die Wysheid. 1 ROEP die Wysheid nie, en verhef die Verstandigheid nie haar stem nie? 2 Op die top vandie hoogtes langs die weg, op die kruispunt van die paaie staan sy, 3 aan die kant van diepoorte by die uitgang van die stad, by die ingang van die deure roep sy […]

SPREUKE 9

Die feesmaal van die Wysheid. 1 DIE Wysheid het haar huis gebou, haar sewe pilare uitgekap, 2 haar slagvee geslag, haar wyn gemeng, ook haar tafel gedek. 3 Sy het haar diensmeisies uitgestuur, sy nooi uit op die hange van die stadshoogtes: 4 Wie eenvoudig is, laat hy inkom hierheen,wie verstandeloos is, vir hom sê […]

SPREUKE 10

Spreuke oor verskillende dinge. 1 DIE spreuke van Salomo.’n Wyse seun verbly die vader, maar ’n dwase seun is ’n bekommernis vir sy moeder. 2 Skatte deur goddeloosheid verwerf,bring geen voordeel nie, maar geregtigheid red van die dood. 3 DieHerelaat die regverdige nie honger ly nie, maar die begeerlikheid van die goddelose stoot Hy weg. […]