I PETRUS 1

Opskrif en seëngroet. 1 PETRUS, ’n apostel van Jesus Christus, aan die vreemdelinge van dieverstrooiing inPontus, Galásië, Kappadócië, Asië en Bithínië, 2 uitverkore volgensdie voorkennis van God die Vader, in die heiligmaking van die Gees, tot gehoorsaamheid enbesprenkeling met die bloed van Jesus Christus:Mag genade en vrede vir julle vermenigvuldig word! Danksegging weens die hoop […]

I PETRUS 2

1 LÊ dan af alle boosheid enalle bedrog en geveinsdheid en afguns en allekwaadpratery; 2 en verlang sterk soospasgebore kindertjies na die onvervalstemelk van die woord, dat julle daardeur kan opgroei, 3 as julle ten minstegesmaak het dat die Heregoedertieren is. 4 Kom na Hom toe, die lewende steen watdeur die mense wel verwerp is, […]

I PETRUS 3

Pligte van vroue en mans. 1 NET somoet julle, vroue, aan jul eie mans onderdanig wees, sodat, as sommige aan die woord ongehoorsaam is, hulle ookdeur die wandel van die vrouesonder woorde gewin kan word 2 as hulle jul reine, godvresendewandel aanskou het. 3 Julle versiering moet nie uiterlik wees nie:haarvlegtery en omhang van goud […]

I PETRUS 4

1 OMDAT Christus dan vir ons na die vlees gely het, moet julle jul ook wapen met dieselfde gedagte, datwie na die vlees gely het, opgehou het met die sonde, 2 om die orige tyd in die vlees nie meer volgensdie begeerlikhede van die mense te leef nie, maar volgensdie wil van God. 3 Want […]

I PETRUS 5

Pligte van ouderlinge en jongmense. Vermaning om nederig en waaksaam te wees. 1 EK vermaan die ouderlinge onder julle, ek wat ’nmede-ouderling engetuie van die lyde van Christus is, wat ook ’n deelgenoot is van die heerlikheid wat geopenbaar sal word: 2 Hou as herders toesig oor die kudde van God wat onder julle is, […]