I KORINTHIËRS 1

Opskrif, seëngroet en danksegginge. 1 PAULUS,’n geroepe apostel van Jesus Christusdeur die wil van God, en die broederSósthenes, 2 aan die gemeente van God wat inKorinthe is, aan die geheiligdes in Christus Jesus,die geroepeheiliges, saam met almal wat die Naam van onse Here Jesus Christus in elke plek aanroep, hulle sowel as onseHere: 3 Genade […]

I KORINTHIËRS 3

Die vleeslike gesindheid ’n oorsaak van verdeeldheid. 1 EN ek, broeders, kon met julle nie spreek soos metgeestelike mense nie, maar soos metvleeslike, soos metklein kinders in Christus. 2 Ek het julle metmelk gevoed, nie met vaste spys nie,want julle was nog nie daartoe in staat nie, en julle is nou nog nie daartoe in […]

I KORINTHIËRS 4

Die dienaars van Christus en die bedienaars van die verborgenhede van God. 1 SO moet ons dan beskou word asdienaars van Christus enbedienaars van dieverborgenhede van God. 2 En verder word van die bedienaars vereis dat hullegetrou bevind moet word. 3 Maar vir my beteken dit baie min of ek deur julle of deur ’n […]

I KORINTHIËRS 5

Die sedeloosheid van die Korinthiese gemeente. Bestraffinge en vermaninge. 1 ’nMENS hoor waarlik vanhoerery onder julle, en hoerery van so ’n aard as wat selfs onder die heidene nie bekend is nie:dat iemand die vrou van sy vader het. 2 En tog is julle opgeblase in plaas dat julle liewer getreur het, sodat hy wat […]

I KORINTHIËRS 6

Berisping oor geskille tussen broeders. 1 DURF iemand van julle wat ’n saak teen ’n ander het, gaan reg soek voor die onregverdiges ennie voor die heiliges nie? 2 Weet julle nie datdie heiliges die wêreld sal oordeel nie? En as die wêreld deur julle geoordeel word, is julle dan onbevoeg vir die geringste regsake? […]