HOSÉA 1

Die huwelik van Hoséa met ’n owerspelige vrou. 1 DIE woord van dieHerewat gekom het tot Hoséa, die seun van Beëri,in die dae van Ussía, Jotam, Agas, Jehiskía, konings van Juda, en in die dae vanJeróbeam, die seun van Joas, koning van Israel. 2 Die begin van wat dieHeremet Hoséa gespreek het; dieHerehet aan Hoséa […]

HOSÉA 2

1 TWIS met julle moeder, twis; wantsy is nie my vrou nie, en Ek is nie haar man nie, en laat sy haar hoerery van haar aangesig verwyder en haar owerspel van haar borste af weg. 2 Anderssal Ek haar naak uittrek en haar neersit soos op die dag van haar geboorte en haar maak […]

HOSÉA 3

1 EN dieHerehet vir my gesê:Gaan nog ’n keer, bemin ’n vrou wat bemin word deurhaarvriend, maar wat owerspel bedrywe, net soos dieHeredie kinders van Israel bemin, terwyl hulle hul tot ander gode wend en versot is op rosynekoeke. 2 Toe het ek haar vir my gekoop vir vyftiensikkelssilwer en anderhalf homer gars. 3 En […]

HOSÉA 4

Die diepe bederf van volk en priesterstand. 1 HOOR die woord van dieHere, o kinders van Israel! WantdieHerehet ’n regsaak met die inwoners van die land, omdat daar geen trou en geen liefde en geen kennis van God in die land is nie. 2 Hulle sweer en lieg en moor en steel en pleeg owerspel; […]

HOSÉA 5

Straf op die sonde van die voormanne, en oproep tot bekering. 1 HOOR dit, o priesters, en let op, o huis van Israel, en gee gehoor, o huis van die koning! Want die vonnis raak julle, omdat julle virMispa ’n vangnet geword het en ’n uitgespreide net opTabor. 2 Ja, in verderflike praktykeverdiep die afvalliges […]

HOSÉA 6

1 KOM en laat ons terugkeer tot dieHere; wantHy het verskeur en sal ons genees, Hy het geslaan en sal ons verbind. 2 Hy sal ons ná twee daelewend maak, op die derde dag ons laat opstaan, sodat ons voor sy aangesig kan lewe. 3 En laat ons ken — laat ons dit najaag om […]

HOSÉA 7

Die verregaande boosheid van Efraim. 1 TERWYL Ek Israel genees, word die ongeregtigheid van Efraim openbaar en die booshede van Samaría; want hulle pleeg bedrog en die dief breek in en ’n rowerbende plunder op die straat. 2 En hulle sê nie in hulle hart dat Ek aan al hulle boosheid dink nie; nou omsingel […]

HOSÉA 8

Die ondergang van Efraim is naby. 1 DIE basuin aan jou mond!Soos ’n arendskiet dit neerop die huis van dieHere! Omdathulle my verbond oortree het en teen my wet gesondig het. 2 My roep hulle toe:My God, ons, Israel, ken U. 3 Israel het die goeie verwerp — die vyand sal hom agtervolg! 4 Húlle […]

HOSÉA 9

Die sonde van Israel en die gevolge daarvan. 1 WEES nie bly met gejuig, o Israel, soos die volke nie, wantjy het gehoereer van jou God af weg; jy hethoereloon liefgehad op al die koringdorsvloere. 2 Dorsvloer en parskuip sal hulle nie voed nie, en die mos sal hulle in die steek laat. 3 Hulle […]

HOSÉA 10

Verwoesting van Efraim se heiligdomme en die val van sy koning. 1 ISRAEL was ’n weelderig uitbottende wynstok wat sy vrug voortgebring het; hoe meer vrug hy gedra het,des te meer altare het hy gebou; hoe beter dit met sy land gesteld was,des te beter het hy die klippilare gemaak. 2 Vals is hulle hart; […]