OBÁDJA 1

Teen Edom. 1 DIE gesig van Obádja. So sê die HereHereaangaande Edom:Ons het ’n tyding van dieHeregehoor, en ’n boodskapper is uitgestuur onder die nasiesom te sê:Staan op, en laat ons klaarmaak om teen hom te veg! 2 Kyk, Ek het jou klein gemaak onder die nasies, jy is baie verag. 3 Die vermetelheid van […]