KLAAGLIEDERE 1

Treurige toestand van Jerusalem. 1 Alef.AG, hoe verlate sit die stad wat vol mense was!Sy het soos ’n weduwee geword, sy wat magtig was onder die nasies;die vorstin onder die provinsies het dienspligtig geword. 2 Bet.Bitterlik ween sy snags — haar trane oor haar wange! Sy het geen trooster onder alhaar liefhebbers nie; al haar […]

KLAAGLIEDERE 2

Beleëring en verwoesting van Jerusalem. 1 Alef.AG, hoe het die Here in sy toorn die dogter van Sion met wolke oordek!Hy het die sieraad van Israel uit die hemel op die aardeneergewerp en nie gedink aandie voetbank van sy voete op die dag van sy toorn nie. 2 Bet.Die Here het al die woonplekke van […]

KLAAGLIEDERE 4

Klagte oor die lot van die Joodse volk. 1 Alef.AG, hoe is die goud verdonker, die goeie goud verander, die heilige stene weggegooiop die hoek van al die strate! 2 Bet.Die kinders van Sion, die kosbares, wat teen fyn goud geskat was, ag, hoe is hulle gerekensoos erdekruike, die werk van pottebakkershande. 3 Gimel.Selfs jakkalse […]

KLAAGLIEDERE 5

Leed van hede en verlede. 1 DINK,Here, aan wat oor ons gekom het, sien en aanskou ons smaad. 2 Ons erfdeel het na vreemdes oorgegaan, ons huise na uitlanders. 3 Ons het wese geword, sonder ’n vader, ons moeders is soos weduwees. 4 Ons water drink ons vir geld, ons hout kom teen betaling in. […]