PSALMS 11

Wees nie kleingelowig nie! 1 VIR die musiekleier.’n Psalmvan Dawid. # By dieHereskuil ek.Hoe kan julle dan vir my sê: Vlug na julle bergsoos’n voël! 2 Want kyk,die goddelose span die boog; hulle het hul pyl op die snaar reggesit om in die donker te skiet na die opregtes van hart. 3 Asdie fondamente omgegooi […]

PSALMS 12

Leuens heers onder die mense; God is waarheid. 1 VIR die musiekleier; met basstem. ’n Psalm van Dawid. 2 Red, oHere, wantdaar is geen vrome meer nie; want die getroues het verdwyn onder die mensekinders. 3 Hulle praat leuens, die een met die ander; met vleiende lippe spreek hulle dubbelhartig. 4 Mag dieHereal die vleiende […]

PSALMS 13

Gebedsvertroue van Dawid. 1 VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid. 2 Hoe lank,Here, sal U my altyddeur vergeet? Hoe lank sal U vir my u aangesig verberg? 3 Hoe lank sal ek planne beraam in my siel,metkommer in my hart oordag? Hoe lank sal my vyand hom oor my verhef? 4 Aanskou tog, verhoor […]

PSALMS 14

Goddeloosheid van die mens. 1 VIR die musiekleier.’n Psalmvan Dawid. # Diedwaas sê in sy hart:Daar is geen God nie.Sleg, afskuwelik maak hullehuldade;daar is niemand wat goed doen nie. 2 DieHerehet uit die hemel neergesien op die mensekinders, om te sien of daariemand verstandig is, wat na God vra. 3 Hulle het almal afgewyk, tesame […]

PSALMS 15

Wie mag vertoef in u tent, o Here? 1 ’nPSALM van Dawid. # Here,wie mag vertoef in u tent? Wie mag woon opu heilige berg? 2 Hy wat opreg wandel en geregtigheid doen, en wat met sy hartdie waarheid spreek; 3 wat nie rondgaan met laster op sy tong nie, sy vriend geen kwaad doen […]

PSALMS 17

Gebed om redding. 1 ’nGEBED van Dawid. Here, hoor ’n regverdige saak, let op my smeking; luister tog na my gebed met onbedrieglike lippe. 2 Laat my reg van u aangesig uitgaan; laat u oëregverdig sien. 3 U het my hartgetoets, dit in die nagondersoek, U het my gekeur, U vind niks nie; wat ek […]

PSALMS 18

Danklied ná die oorwinning. 1 VIR die musiekleier.’n Psalmvan Dawid,die kneg van dieHere, wat die woorde vanhierdie lied tot dieHeregespreek het op die dag toe dieHerehom gered het uit die hand van al sy vyande en uit die hand van Saul. 2 En hy het gesê:Ek het U hartlik lief,Here, my sterkte. 3 DieHereis my […]

PSALMS 19

Openbaring in natuur en Skriftuur. 1 VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid. 2 Diehemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande. 3 Die een dag stort vir die ander ’n boodskap uit, en die een nag kondig vir die ander kennis aan: 4 daar is geen spraak […]

PSALMS 20

Gebed vir die koning as hy optrek in die stryd. 1 VIR die musiekleier. ’n Psalm van Dawid. 2 Mag dieHereu verhoor in die dag van benoudheid! Mag die Naam van die God van Jakob u beskerm! 3 Mag Hy u hulp stuur uit die heiligdom en u ondersteunuit Sion! 4 Mag Hy dink aan […]